Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ebenaezer

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koedoe-laan 76, Reebok, 65103, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ebenaezer is 'n selfsorg-dubbelverdiepinghuis in Reebok. Dit bied rustige verblyf aan 'n gesin of vriende naby die kus.

Hierdie huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed vir 'n kind. Die tweede badkamer het 'n stort. WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea het sitplek, 'n TV en etenstafel. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, wasmasjien, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die huis het sonpanele en word nie deur beurtkrag geraak nie. Parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Die verblyf is 750 m vanaf Reebokstrand en 19 km vanaf Mosselbaai. Dit is naby winkels en restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbed vir 1
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Koedoe-laan 76, Reebok, 65103, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koedoe-laan 76, Reebok, 65103, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdad6606f6b0237b4bd3f997cb35114190c1da7575e57b89733f28895125292ffec159868a358f80b3bb9818cbf1408905b62?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4) 76 Koedoe Avenue Reebok 65103 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0741156 22.171875

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang