Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eco Karoo Mountain Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Carina K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Perfek, daar kan jy rus en afsluit, ontspan met 'n glasie wyn voor 'n warm kaggel. Lekkerste lekker! Hulle het aan alles gedink wat jy moontlik kan nodig kry! Sidney was 24/7 gereed om met enige iets te help. Pragtige plek, sal beslis weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vernon T
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Relaxing, peaceful, memorable. From the information email I received a week before my travels to the end of my stay at Eco Karoo Lodge was outstanding. The host was great and made the experience an absolute treat, from the hiking trails during the day to a lesson in astronomy when the stars came out. I was the only guest at the time and never felt forgotten or smothered. Truly a memorable stay and will be visiting again for a longer time, as there was so much I didn't manage to see and do. 5 ️.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noula
Eco Karoo Mountain Lodge
Thank you for the lovely review, Vernon! We are very glad you enjoyed your stay at Eco Karoo Lodge! We truly hope to see you again in the near future. We will convey the lovely message to the host.

Renate S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Stunning location and beautiful accommodation! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noula
Eco Karoo Mountain Lodge
Thank you very much for the wonderful review, Renate! We hope to see you again soon!

Louis V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Hier relax jy soos jy nog nooit relax het nie! Na 'n baie lang dag vanaf Witsand en toe die verkeerde afdraai geneem in Philipolis (moenie daai pad ry nie) het ons aangekom by Eco Karoo Mountain Lodge. Sydney was ongelooflik behulpsaam, ons deur die eenheid geneem, die gemeenskaplike areas en alles verduidelik. Hy het selfs ons tasse kamer toe geneem en hulle mooi skoongemaak van al die stof. Ongelooflik lekker gekuier. Lugreëlaars is iets waaraan hulle moet dink. Ons het baie warm gekry in die kamers deurnag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noula
Eco Karoo Mountain Lodge
Goeie dag Louis Baie dankie vir die pragtige woorde! Ons is jammer julle het so effens verdwaal. Ons is so bly julle het lekker gekuier by Eco Karoo Lodge en ons hoop om julle gou weer te sien! Ons is op 100% sonkrag by die Lodge en lugreelings gaan ongelukkig die batterye beskadig, gelukkig is daar 'n swembad om in af te koel!

Peet V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Dit is puik vir enige iemand wat hou van rustig wees. Binnestortvloer net glad, kry dalk net rubbermatjies. Ons sal graag weer daar bly. Natuurskoon. Eenhede is baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noula
Eco Karoo Mountain Lodge
Baie dankie vir die wonderlike resensie, Peet. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Izabel D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Too short! What and amazing place!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noula
Eco Karoo Mountain Lodge
Thank you for the 5 stars, Izabel. We truly hope to see you again soon.

Gary V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Lekker gebly. Lekker ontspan, mooi omgewing. Dalk net mense herinner om geld saam te bring om vir hout te betaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noula
Eco Karoo Mountain Lodge
Dankie vir die wonderlike resensie Gary. Ons hoop om julle gou weer te sien. Ons maak 'n punt daarvan om alle inligting vir gaste deur te stuur twee weke voor hulle aankoms.

Samuel P
1 nag Besigheidsreis
4.0
Apr 2023

Kuier was goed. Die grondpad was in'n slegte toestand veral waar motorhekke se sementstukke uitval en ook daar waar pype onderdeur die pad gedeeltelik uitsteek en ook gate in het. Herstel asb. waar nodig. In die donker kan mense vasval of vassit met 'n gewone voertuig. Met 'n 4x4 sal jy egter geen probleme ondervind nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Noula
Eco Karoo Mountain Lodge
Goeie dag Samuel Ek vertrou dit gaan goed. Baie dankie vir u resensie, ons vra omverskoning vir die grondpad, na die heuwige donderbuie die laaste ruk het die pad verspoel. Ons kan egter gesels met die boere gemeenskap om die paaie te herstel, ons het ongelukkig nie self die toerusting nie. Ons hoop om u gou weer by die Lodge te sien. Vriendelike groete Lynn

Magdaleen S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Fantastiese "lodge" met uitsonderlike dekor! Wat 'n juweel! Die "lodge" is uitsonderlik - die boustyl vorm deel van die natuur en daar is soveel aandag aan detail gegee. Die linne en beddens is baie goeie kwaliteit en die kombuis is goed toegerus. Al die vertrekke is baie ruim en gerieflik. Die lanterns in die aand was baie besonders. Alfred, die persoonlike "butler" het die vuur aangesteek en skottelgoed gewas (pure bederf). Hoogs aan te bevele!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noula
Eco Karoo Mountain Lodge
Goeie dag Magdaleen Ek vertrou dit gaan goed! Baie dankie vir die wonderlike resensie! Ons waardeer die mooi woorde opreg. Ons hoop om julle gou weer by die Lodge te verwelkom. Vriendelike groete, Die Eco Karoo Span

Christian T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Asemrowende plek met baie stilte. Pragtige lodge met alles wat jy benodig en dan die mooi Karoo. Vlakte, berge en stilte. Pragtige kamers, gesamentlike kombuis en lounge werkend en ingerig vir die tydjie in die bo-karoo.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noula
Eco Karoo Mountain Lodge
Thank you for the 5/5 ratings Christian, we really appreciate it. If you are in need to unwind again in the future, please do not hesitate to make another booking.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Noula Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R48, Knoffelfontein, 20 km vanaf Luckhoff, 9982, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6512e84897e1f8274c23be0fb1556bad199cdac5e4da3ce628c6f8da36309f488c1e2b87217bebead2b11064bbab399e27c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 R48 Knoffelfontein 9982 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.874513404887 24.803677789024

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang