Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden Houseboat Max 4 Sleeper

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kraalbaai, Weskus Nasionale Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Kraalbaai Lifestyle Houseboats is in die SANParke Weskus Nasionale Park in Langebaan geleë. Die huisbote bied 'n ware 'leef op die water'-ervaring, met asemrowende strandmeer-uitsigte en die natuur reg voor die deur. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek of selfs 'n romantiese toevlugsoord.

Dié huisboot het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n kinderbed vir 2. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis wat 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware insluit. Vir ekstra gerief is 'n ontbythoekie beskikbaar, perfek vir etes.

Buite op die dek het gaste toegang tot meer buitesitplek asook 'n braai-area wat oor die see uitkyk.

Parkering is langs die tydelike kantore aan die wal toegewys en sal lei tot 'n 200m strandstap na die jetty vir instap.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKinderbed vir 2
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 28

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Kraalbaai, Weskus Nasionale Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R3 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kraalbaai, Weskus Nasionale Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92511ba028de25b694bbfd074092b6e4ed1fbd5b221e8cbd2b0c8f7465ca59ca7d550d7e8a82276fef4d0448fd2e8f9661e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 700 per nag (plek vir 2) Kraalbaai West Coast National Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.141552798241 18.026681433198

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang