Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden on the Bay Studio 68B

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
3.6
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.1
Veiligheid
4.2
Tania B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Perfect location. Walking distance to all the shops and restaurants. Will definitely book again. Clean, friendly service. Location is within walking distance to all the shops and restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Wonderlik Dit was 'n wonderlike langnaweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olive Y
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Felt safe, close to all amenities and a stone throw to the beach. Will certainly come back again to Big Bay, Cape Town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danny B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

It was sufficient since we were just looking for a place to sleep. It is convenient and in close proximity to shops and the beach. I would suggest that visitors take their DStv decoder with since the nights can become long. Fortunately I had my Wi-Fi router and could use this to get the night to go by. Overall the accommodation is neat and tidy and conveniently situated. I would prefer a sea view but considering the costs, it's well priced.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elisabeth S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2023

Dit was baie aangenaam. Ons het lekker gekuier, goeie voorsiening vir beurtkrag. Aanbeveling: 'n 1-plaat stofie en 'n pan/kastrol sou gaaf gewees het! Vierkantige borde pas nie in die mikrogolfie nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lindsay D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Baie netjies. Sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riette P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2022

Eenheid is netjies en skoon, maar ons sou graag 'n venster en vars lug wou hê. Naby aan restaurante en winkels, maar kry nie vakansie-gevoel nie want dis in 'n kantoor/winkel-blok geleë. Die eenheid is totaal donker met geen vensters nie wat bietjie gepla het. Daar was ook nie veel pakplek nie want die hele kas word beslaan deur 'n air-con/heater. Verder was dit netjies en skoon. Sal seker goed werk vir iemand wat letterlik net daar wil slaap.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Keenan A
Kort verblyf
4.0
Jul 2022

Baie genotvol. Ons het ons tyd vreeslik geniet, pity daar was beurtkrag.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Yolandie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Jun 2021

Bloubergstrand is vir ons baie spesiaal. Ons het lekker gebly. Vir die bedrag wat ons betaal het, was dit goed. Ek was net teleurgesteld oor die beddegoed wat vuil was. Die kombers wat op die bed was het kolle en hare opgehad. Daar was ook 'n reuk. Die koffiebekers was ook vuil. Verder het ons lekker gebly.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Sakkie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.0
Jan 2021

Pateties, mooi foto's. Vuil yskas, vrot burger in microwave, shower drain geblok, aircon werk nie, deur oopmaak is al die kantore op die vloer in jou gesig, matras klaar swakste plek wat ek nog ooit geboek, het WiFi pateties.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Pierre Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 89

Op LekkeSlaap 8 jaar

Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Eden on the Bay 68B, Otto du Plessis-rylaan, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72fa7bc72703ef35695e27e262aef45635c57008101090b6fef70bf7379085daa9c8ade7c7fac39b8720ba75df3ce78dd857?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
13 5 1 4 68B Eden on the Bay Otto du Plessis Drive, Big Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.7922815 18.4578832

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang