Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden Road Guest Suites

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 126

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 126 resensies vir Eden Road Guest Suites
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Christelle S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle S

Waarde en gerief.

Dankie vir al die vrye kommunikasie en hulp met inklok. Die kamer is baie mooi en goed ingerig. Gerieflik naby die hospitaal. Kamer 4 het lekker geriewe vir rekenaarwerk, wat 'n bonus was.

Amy C - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy C

Baie lekker gebly - sal definitief weer daar bly. Kan aanbeveel.

Ons het heerlik gebly. Die kamers was skoon en netjies. Geleë in 'n stil woonbuurt en baie veilig.

Ilse O - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse O

Luukse, veilige verblyf met vriendelike gasvrou.

Baie lekker gebly. Louise het ons baie vriendelik ontvang en die ekstra myl geloop om ons te akkommodeer toe ons onverwags nog 'n nag moes oorbly. Ons sal weer daar oorbly en kan die akkommodasie sterk aanbeveel.

Kate S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kate S

Amazing.

Excellent guesthouse, very safe and extremely neat and spacious. Calm atmosphere and relaxed beauty. A real gem in Port Elizabeth. Breakfast was also amazing and served with style.

Kathleen C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathleen C

Perfect for what we needed.

Lovely room and venue. We were very happy. Thank you, Louise. We will be back.

Sanet S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet S

Ons nuwe "go-to" oorslaapplek in PE!

Kamers heerlik ruim, met tafel en stoele vir eet of koffiedrink, asook ekstra werkspasie vir rekenaarwerk, lieflike uitsig op swembad area, genoeg kaste, spieëls, 'n gemakstoel, heerlike stewige matrasse - bed is reusagtig groot en gemaklik. Spierwit lakens, beddegoed en kraakvars wit handdoeke! Groot TV met volle DSTV is 'n bonus! Koffie en tee geriewe (met moerkoffie ook!). Vriendelike ontvangs / gasvrou! Ons sal beslis weer kom. NS. Net een voorstel dalk - dit sal lekker wees om 'n klein tafeltjie of rakkie in die badkamer te hê om jou klere en kosmetiektassie op neer te kan sit.

Keith L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith L

Baie gemaklik en netjies en goeie waarde vir geld.

Ons was vriendelik ontvang en het lekker gebly.

Grace K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grace K

Thank you for the lovely welcome.

I had a great stay at Eden Lodge. The place was big and clean. The host was such a lovely host. I would definitely return.

Carien H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien H

Die beste wat ek nog ooit in 'n gastehuis ervaar het.

Die beste wat ek nog ooit in 'n gastehuis ervaar het.

Ncumisa B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ncumisa B

Pleasant.

The place is beautiful, very clean, and the bed was comfortable. The owner was communicating throughout my stay.

Ryan O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan O

Beautiful rooms in central location.

Great place very close to Grey School. Super neat with large rooms which are well equipped. And has a very nice pool for hot days.

Chris R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris R

Baie goeie waarde vir geld.

Kamers netjies, ruim en skoon, kan dit regtig aanbeveel. Adv.

Michael M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael M

We did not have time to enjoy the beautiful pool.

Most enjoyable stay in close proximity to most amenities and St. George's Cricket Stadium.

Sarisa O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarisa O

Gerieflik en lekker.

Ek het my verblyf baie geniet. Dit is baie gerieflik vir 'n enkelreisiger en ek sal definitief weer soontoe gaan.

Richard F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Richard F

Will definitely stay there again as it suits our business and has easy access.

Our stay was very pleasant, and the site is ideal as I was having medical checkups. It is very close to the Greenacres Medical Centre and the Laser Eye Institute. The rooms were beautifully clean and everything very comfortable, with two minor inconveniences. It's very hard to fill the kettle as one needs a jug to get the water out of the basin, and the access is very difficult for elderly people as there is no railing when you go down the steps to the room. This is the only problem, unless one has a very long motor vehicle, in which case it will not fit into the parking.

Peter M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter M

Great and peaceful.

I had a great stay at the Eden Road Guest Suites. Good customer service with friendly staff too, from the owners to the staff members.

Danie H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie H

Puik.

Baie tevrede. Puik diens.

Belinda F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda F

Wonderlike gasvrou! Pragtige kamers! Heerlike verblyf.

Sou dit nodig wees dat ons weer PE toe gaan, sal ons beslis weer van die gastehuis gebruik maak.

Philippa V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philippa V

Restful.

Lovely guesthouse in PE!

Maria B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria B

Wonderful service.

Very friendly owners!

Willem O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem O

Baie aangenaam

Vriendelik en netjies.

Wanecia P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanecia P

Beautiful, neat and spacious.

A lovely, comfortable stay. The host was very friendly and accommodating. Excellent location, close amenities. Room was clean, neat and cosy. Highly recommend!

Hennie N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie N

Heerlik gekuier!

David en Louise is die perfekte gasheer en - vrou. Vriendelike ontvangs, netjiese, skoon geriewe met meer as wat ons benodig het. Ons beveel hulle 100% aan.

Schalk V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk V

Ons dogter slaap elke keer by Eden Road Guest Suites as sy in PE is en Louise gaan altyd uit haar pad om haar welkom en veilig te laat voel.

Baie dankie Louise, ons waardeer jou vriendelikheid en gasvryheid, puik diens.

Merle Beverly W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merle Beverly W

The owner was very pleasant and accommodating and extremely friendly, which made our stay pleasant.

I will certainly go back there when I visit Port Elizabeth again.

Lize M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize M

Netjies. Geen beurtkrag.

Prakties. Daar is DStv en WiFi. Dis veilig en sentraal geleë.

Jo-ann D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-ann D

Herstel na hospitaal besoek.

Ek het een aand oorgeslaap na 'n prosedure wat ek ondergaan het en ek kan met eerlikheid sê dis die beste plek om te herstel na 'n operasie!

Bruce G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce G

Pleasant and friendly.

Hosts: Pleasant friendly people who take pride in the guest house and look after the guests.

Nico D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico D

Netjies, skoon, vriendelike mense en uistekende waarde vir geld.

Sien sterre.

Eden Road Guest Suites se terugvoer

Baie Dankie!

Eden Road Guest Suites
Jacques M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M

Puik.

Die diens is puik, die kamer is groot en skoon.

Eden Road Guest Suites se terugvoer

Baie dankie.

Eden Road Guest Suites
Sandra M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra M

Asemrowend mooi.

Op kort kennisgewing het die die gasvrou vir ons verblyf gegee. Haar diens is uitstekend, silwerskoon en pragtig gestilleer. Sal aanbeveel vir enige iemand, naby als wat ons nodig gehad het. Sal definitief weer van haar gebruik maak. Dankie Louise.

Eden Road Guest Suites se terugvoer

Baie dankie.

Eden Road Guest Suites
Elise S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elise S

Netjies, stylvol, vriendelik.

Baie tevrede, sal weer van verblyf gebruik maak!

Eden Road Guest Suites se terugvoer

Baie dankie.

Eden Road Guest Suites
Louise R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise R

Baie aangenaam! Sal weer kom!

Ons het baie lekker gebly! Ons gasvrou het uit haar pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak. Stil buurt en heerlik ontbyt! Baie dankie!

Emma K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma K

Ideale oornagplekkie.

Eden Road Guest Suites is die ideale oornagplekkie in 'n stil omgewing. Gerieflik naby aan winkelsentrums en hospitaal. Die kamer is gerieflik ingerig en het alles wat mens nodig het. Die gasvrou het ons vriendelik ontvang en was baie behulpsaam. Ons sal beslis weer daar oornag en die gastehuis aanbeveel.

Wessel M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel M

Uitstaande

Ontvangs, diens en netheid was uitstaande.

Pieter D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Vriendelike en professionele diens.

Baie skoon en netjies.

Tutti G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tutti G

Mens voel sommer tuis.

Die gasvrou, gasheer en staf is baie behulpsaam en vriendelik. Baie gerieflik. Net die regte plek vir oorslaap as mens besigheid in die stad het.

Keith L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith L

Uitstekende waarde vir geld en baie netjies.

Ons het baie lekker gebly en was baie vriendelik verwelkom. Baie dankie.

Ken K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ken K

Als wat ons nodig gehad het en nog meer.

Ons het 2 nagte oornag, groep van 5. Als was netjies en oggende weer skoongemaak. Beslis waarde vir geld. Baie dankie, was 'n aangename ervaring. Sterkte met die uitbreidings.

Joseph J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joseph J

Wonderful stay, beautiful place.

All was good, however, no fresh water i.e. bottled water. Other guest houses welcome you with one or 2 500ml water.

Bennie L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Bennie L

Business travel stay-over.

Unit was clean and in a quiet area. Modern finishes and close to amenities.

Hantie B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hantie B

The owners go the extra mile for their guests!

The most wonderful hosts, gorgeous breakfasts, spotlessly clean, wonderful fluffy towels, all the things you need, in a wonderful location, as it is easy to get to most places easily. Would 100% recommend this guest house. The owners go the extra mile for their guests!

Pierre D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre D

Vriendelik en gemaklik.

Die plek is pragtig, goed geleë en baie gerieflik. Ek het geen probleme gehad wat nie onmiddellik opgelos was nie (ekstra koffie en melk). Louise is die perfekte gasvrou en het uit haar pad gegaan om dinge nog beter te maak. Daar was ook sonkrag om seker te maak dat jy nie eers weet wanneer loadshedding gebeur nie. Die bed is baie gemaklik. Groot genoeg vir 'n lang verblyf of vir 'n sakereis.

Mohlomi M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mohlomi M

Relaxing.

Awesome owners, great service, delicious breakfast.

Chantel P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel P

Awesome and amazing.

It's a lovely place and everything I expected it to be. The host was friendly and made us feel at home.

Alexander L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexander L

A little slice of paradise in PE.

Louise is a gracious host and made our stay very comfortable. The lovely, well-appointed suites were a welcome respite after a long day out and about. Will happily return if in the area.

Schulita S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schulita S

Puik!

Louise die gasvrou sit soveel moeite in. Ontbyt was puik. En mens voel tuis.

Andre G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre G

Vriendelik netjies en skoon. Lekker geslaap.

Sal die blyplek aanbeveel vir enige een.

Lynette P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette P

Mooi netjies en baie vriendelike ontvangs van Louise. Sal beslis Eden Guesthouse aanbeveel.

Eden Guesthouse is baie gerieflik geleë en veilig.

Tania L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania L

Veilig, netjies, vriendelik, en met al die DStv-kanale.

Baie vriendelike diens. Goeie waarde vir geld.

Anneri H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneri H

Uitstekende geriewe en gasvryheid.

Louise het uit haar pad uit gegaan om ons te help en welkom te laat voel. Ek sal Eden Road Guest Suits enige tyd aanbeveel en verseker weer hier kom bly.

Sharonne S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharonne S

Langnaweekverblyf.

Pragtige gastehuis. Groot kamers wat smaakvol versier is, heerlike ontbyt en die eienaars is vreeslik vriendelik. Beslis waarde vir geld. Sal weer by Eden Road Guest Suites bly wanneer ons in PE is.

Annemie S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie S

Baie netjies, gemaklik. Gasvryheid.

Alles was perfek. Waarde vir geld.

Adele K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele K

Baie netjies en gerieflik.

Louise is baie vriendelik en behulpsaam. Blyplek netjies en gerieflik. Ontbyt was heerlik.

Anita D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita D

Vriendelik, skoon, netjies en baie mooi.

Ons was baie vriendelik ontvang. Kamers is baie netjies en smaakvol meubileer.

Johannes H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes H

Vriendelik, behulpsame gasvrou en gasheer.

Sien sterre.

Tom R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tom R

Lekker kuier. Lekker mense. Dankie Louise.

Die verblyf was puik. Louise, jou menswees is opvallend. Kom weer kuier.

Johan E - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan E

Baie lekker gebly.

Baie gemaklike en veilige wooneenheid, het verblyf geniet.

Mike B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mike B

Waarde vir geld en akkommodasie uitstaande.

Ek moes op kort kennisgewing plek kry om te bly. Ek het laat geariveer en moes weer die volgende oggend vroeg ry en het nie ontbyt bestel nie. Louise was tegemoedkomend en het my persoonlik ontvang en rondgewys. Die kamer was netjies en skoon en parkering veilig. Die kamers is toeganklik na die binnetuin en groter as normaal, die badkamer modern ingerig met alles wat jy nodig sal he. Die TV het ook alle DStv-kanale gehad wat ander gaste huise nie het nie. My verblyf was aangenaam en bekostigbaar. Ek sal beslis weer hier kom bly.

Chantell G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell G

Fantastiese diens.

Netjies en mooi! Vriendelike gasvrou, lekker ontbyt!

Thinus P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus P

Baie lekker gebly

Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam en baie aangenaam. Baie netjies en skoon, standaard is redelik hoog en die suites word pragtig in stand gehou. Sal beslis weer daar bly.

Eden Road Guest Suites se terugvoer

Baie dankie.

Eden Road Guest Suites
Robert T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert T

Baie lekker plek om oor te slaap.

Netjies en skoon.

Hannes K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes K

Verwagtings oortref.

Eden Road Guest Suites is uitstekende verblyf en uitstekend geprys. Ons sal beslis weer daar oorbly en kan dit regtig aanbeveel.

Patrick H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick H

Uitstekende waarde vir geld.

Altyd 'n plesier om hier te oornag.

Chris N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris N

Sal beslis weer daar gaan oorbly. Baie dankie.

Baie netjies, waarde vir geld en gasvry.

Patrick H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick H

Baie netjiese verblyf teen 'n bekostigbare prys. Baie vriendelike en behulpsame gasheer/vrou.

Altyd net die beste. Baie dankie.

Juanita F - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita F

Skoon & netjies

Wat 'n lieflike plek. Ruim, silwerskoon en dan is daar boonop 'n baie gawe gasvrou aan die stuur van sake. Baie dankie Louise, hier by julle kom bly ons vir seker weer. Jou ontbyt was ook heerlik - jy het mens weer laat besef dat eenvoud koning is. Mag jou besigheid geseën word en jy net van krag tot krag gaan.

Herman F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman F

Vyfster-diens.

Uitstekende diens en gasvryheid. Kamers is baie netjies en toegerus met alles wat benodig word. Veilige parkeerplek. Lekker stil area. Baie lekker ontbyt teen 'n goeie prys. Louise is baie vriendelik en gaan uit haar pad om haar gaste te help. Hoogs aanbevole!

Eden Road Guest Suites se terugvoer

Baie Dankie!

Eden Road Guest Suites
Coris M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coris M

Puik verblyf. Baie goeie waarde vir geld.

Baie naby aan die Netcare Greenacres Hospitaal geleë wat ons uitstekend gepas het.

Sean B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean B

Ek het dit baie geniet.

Vriendelike mense en mooi plek.

Nicolene N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene N

Lekker privaat.

Was nie 'n lang verblyf nie, maar sal beslis weer indien dit net ek en my eggenoot is wanneer ons in PE is.

Anthony M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anthony M

Very comfortable.

Our hostess was friendly and very accommodating.

Jacques Q - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques Q

My favorite place to stay in Port Elizabeth

Comfortable, upmarket and spacious units in a good area. This is my favorite place to stay in PE and is not far from the beautiful beaches. Well taken care of by Louise and her team

Eden Road Guest Suites se terugvoer

Thank you very much!

Eden Road Guest Suites
Zalhelia B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zalhelia B

Dit was gerieflik.

Dit was lekker, oulike plekkie. Ek sal dit vir seker in gedagte hou elke keer wanneer ek PE toe gaan. Sentraal geleë.

Anneke L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke L

Heerlik.

Baie dankie - ons het baie lekker gebly, als was netjies en skoon met vriendelike diens. Al het ons baie laat gearriveer, het ons heerlik geslaap. Sal definitief hulle aanbeveel.

Evette F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evette F

Great.

Great plek, sal gou weer teruggaan.

Michael M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael M

Relaxing and refreshing!

Very relaxing and refreshing accommodation! Highly recommend it to others!

Liezl D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl D

Skoon en netjies.

Pragtige en netjiese plek. Baie spasie en kar mag 'n mens binne stop. Baie tevrede.

Mark M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark M

Business trip, really enjoyable accommodation.

Great room, at the pool, near all shops and eating places.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Sakereis, baie lekker verblyf.

Baie lekker kamer, by die swembad, naby alle winkels en eetplekke.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Barry V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry V

Great value-for-money-guesthouse and would recommend it to every one travelling to PE.

See stars.

Geraldine C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine C

Gerieflike, ruim en aangename akkommodasie.

Paul het ons hartlik verwelkom alhoewel ons laat ingeklok het. Louise het ook vooraf vir ons gekontak en 'n veilige reis toegewens. Puik en hartlike gastediens. Die akkommodasie is ruim, baie gerieflik en waarde vir geld. Net jammer ons het net oornag. Ons sal Eden Road Guest Suites met graagte aanbeveel.

Jacques Q - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques Q

An enjoyable stay in a comfortable and spacious unit

The area was spacious and comfortable in a very secure property. I was well taken care of by Veronica who did a superb job with my washing. An enjoyable stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Genotvolle verblyf in 'n gerieflike, ruim eenheid.

Die area was ruin en gerieflik op 'n baie veilige perseel. Veronica het baie goed na my gekyk. Heerlike verblyf.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Leonard C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard C

Goeie waarde vir geld.

Baie mooi gastehuis en was vriendelik ontvang. Goeie waarde vir geld. Die kamer het net nie ontbyt ingesluit nie waarvan ek nie bewus was nie. Sal definitief aanbeveel, maak net seker dat als gekommunikeer word wat die kamer insluit en nie.

Eden Road Guest Suites se terugvoer

Good Morning,
Thank you so much for the lovely feedback. Please note that is stated in the quotation document that a Continental breakfast is available at an extra cost of R50.
Our apologies for the inconvenience.
Thank you

Eden Road Guest Suites
Lida B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lida B

Sal hul definitief aanbeveel, en enige tyd weer daar gaan slaap.

Dit was skoon, netjies, veilig, rustig en baie goeie diens. Sal hul definitief aanbeveel.

Ori H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ori H

Nice place.

A very nice place. Owner was very helpful with anything we need. The place is next door to the Jewish Community which was great for us. The room was comfortable and had all we needed.

Monwabisi S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monwabisi S

The place was homely, nice and quiet over the holidays and very peaceful.

I enjoyed my stay and found the place to be secure and safe. The place was neat and very quiet and peaceful. I enjoyed my stay.

Jannie S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie S

Baie gemaklik gewees.

Baie gerieflik, en maklik om die plek te kry. Plek is baie naby aan besighede en op 'n baie goeie plek geleë, wat naby is aan als.

Cornelia D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelia D

Ruimte, rus, vrede en goeie, vriendelike en hulpvaardige diens.

'n Plek om op trots te wees. Ruimte, pragtige dekor, hulpvaardige en vriendelike gasvrou, sentraal geleë en voorsien van alle veiligheidsmaatreëls. Dit was 'n fees om daar te kon wees.

Celeste D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste D

Uitstekend. Gasvry.

Ons kan die plek aanbeveel. Werklik baie netjies, smaakvol en skoon.

Etienne P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne P

Pragtig!

Pragtige verblyf, baie goed geleë.

Marinda G - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda G

Waarde vir geld.

Ons sal beslis weer van Eden Road Guest Suites gebruik maak. Baie dankie vir die netheid en volledig toegeruste verblyf.

Jurie V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie V

Baie beïndruk, dis netjies, skoon, stil area en is baie vriendelik ontvang.

Sal enige tyd weer daar bespreek. Baie dankie vir jul gasvryheid. Dis in 'n rustige area, blyplek is skoon en netjies.

Elmarie V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V

Lekker gebly.

Was baie netjies en oulik.

Jaco V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Baie lekker vertoef en die geriewe is uitstekend.

Die verblyf was baie netjies en goeie waarde vir geld. Die eienares is baie gaaf en ek sal die plek vir verblyf beslis aanbeveel.

Elanda S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elanda S

Baie gerieflik en pragtig ingerig, goed geleë en hartlike eienaars. Ek kom weer terug!

Sien sterre.

Thys L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys L

Stylvol en baie netjies.

Gerieflike kamer met alles wat jy nodig het vir 'n rustige oornag in die stad. Daar is soveel uitstekende eetplekke in die onmiddellike omgewing dat dit werklik nie nodig is vir 'n kombuis nie. Die plekkie was fantasties.

Adriana V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriana V

Uitstekend!

Eden Road Guest Suites se eienaar het die ekstra myl gegaan! Baie dankie vir al die reëlings en dat julle ons so oulik uitgehelp het. Mens kry nie nog baie mense-mense nie!

Louise L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise L

Hartlike warm ontvangs.

Pragtige kamer met lieflike uitsig oor die swembad. Johann en ek was op 'n besigheidstrip maar sal graag weer wil teruggaan en langer bly.

Sonja T - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja T

Huis weg van die huis.

Ontvangs was vriendelik. Plek was baie netjies, het heerlik geslaap. Sal beslis weer teruggaan soontoe.

Patrick H - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick H

Uitstekende waarde en gerief.

Ons was goed ontvang en het onmiddelik welkom gevoel. Die geriewe het alle verwagtinge oortref. Sal baie beslis weer van die gastehuis gebruik maak. Kan dit beslis en ten sterkste aanbeveel.

George A - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George A

Baie netjies en kan aanbeveel word.

Baie netjies en kan aanbeveel word. Ek het per ongeluk my voertuig se kattebak heel oop vergeet met my sakrekenaar daarin en eienaar het my laat weet dat sy sien op kringtelevisie my voertuig se kattebak staan oop en ek was verlig om alles net so veilig en in plek te vind. Perseel is skoon en eienaar is baie gasvry en laat gaste welkom voel.

Elizabeth T - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth T

Awesome.

Louise en haar ma was baie vriendelik en behulpsaam. Gaan definitief weer by Eden Road Guest Suites gaan slaap.

Johan O - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O

Heerlik en baie gasvry.

Louise is 'n wonderlike gasvrou en die verblyf is uit die boonste rakke. Daar is egter een negatiewe punt in die totale opset en dit is dat dit selfsorg is sonder 'n kombuis om skottelgoed te was en skottelgoed word ook nie uit kamers verwyder om gewas te word nie.

Eden Road Guest Suites se terugvoer

Beste Johan,
Dankie dat julle ons gekies het as julle bestemming. Ons vra omverskoning, dit is nie die norm nie en elke kamer word elke dag gediens. Jul kamer was heel moontlik perongeluk oorgesien.
Ons neem die kritiek en sal positef bou op dit om die volgende gaste gemaklik te laat voel.
Beste Groete
Louise

Eden Road Guest Suites
Alda D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alda D

Huis weg van jou eie.

Ons verblyf by Eden Road Guest suites was heerlik. Die eienaars gasvry en die gastehuis is van hoogstaande gehalte. Ek beveel dit ten sterktste aan, veral met klein kindertjies as reisgenote.

Joey B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey B

Baie baie lekker.

Net wat mens nodig het. Ruim, bed slaap baie lekker. Pragtig en skoon. Stil en rustig.

Amanda S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Aangenaam, rustig, uiters netjies.

Baie vriendelik deur Louise ontvang. Groot ruim kamer en badkamer. Baie veilig en naby restaurante.

Hester Laetitia V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hester Laetitia V

Netjiese kamers en als wat nodig is vir 'n vinnige oorslaap.

Ons is vriendelik ontvang deur die eienaar. Die kamer is baie netjies en smaakvol ingerig en daar is veilige parkering agter 'n elektriese hek.

Pierre F - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre F

Ons het heerlik gebly.

Baie mooi plek. Die helpers daar is baie vriendelik en behulpsaam.

Hermann S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hermann S

Lekker.

Net jammer daar was geen ontbyt nie.

Lyn S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyn S

Very convenient and well-appointed room.

Very warm and friendly welcome the first night. Unfortunately we had forgotten outfits in the cupboards and had to drive back to PE from Cintsa. Perhaps understandably, the owner was a little less welcoming on the second night.

Eden Road Guest Suites se terugvoer

Dear Lyn,
As was discussed, it was never our intent to make you feel unwelcome the second evening. I gave your key to the same room and didn't feel the need to show you, your room again as you were familiar with it.
Please accept our apology, we are still trying to fulfil the needs of each individual that passes through our doors.
Kind regards,
Louise

Eden Road Guest Suites
Francois M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois M

Baie netjies en gerieflik.

Baie netjies, skoon en alles wat jy nodig het. Uitstekende waarde vir geld.

Neels G - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neels G

Was baie lekker gewees.

Beveel dit sterk aan as jy in PE is.

Gerhard L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard L

Uitstekend.

Die eienaar kyk fantasties goed na mens. Sy is opreg vriendelik en verwelkomend. My totale ervaring was absoluut uitmuntend.

Luciano M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luciano M

Ideal for you and your partner, comfy and cozy.

A gateway to heaven, ideal.

Sophie B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophie B

We had the most perfect stay!

We were with a group of 6 persons, and we had 3 seperate rooms. The rooms were really nice, the swimming pool was also very clean. The hostess was amazing, she was really kind and we could ask for anything. The location was also perfect, just 10 minutes from all the restaurants and a supermarket closeby.

Quinta W - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinta W

Comfortable and luxurious.

Our stay was comfortable and luxurious. Linen is important to me and this was of a high quality and the room was luxurious and the rusks with the good coffee was a real treat. Loved our stay. Bathroom was clean and products were divine too.

Rika E - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika E

Professioneel, gasvry, luuks. Heerlik!

Dit was regtig aangenaam om vriendelik ontvang te word, ekstra moeite is gedoen vir ons. Heerlike beskuit, dankie! Definitief aan te bevel en ek sal verseker weer daar oorbly.

Lou P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lou P

Ruim en netjiese kamer.

Was 'n bietjie bekommerd omdat dit relatief goedkoop was, maar uitstekende skoon en ruim verblyf naby alles waar ons wou wees. Goeie en vriendelike diens. So iets tussen selfsorg en B&B; eintlik lekker om sommer eie muesli en joghurt aan te hou.

Rita M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita M

Dit was werklik 'n aangename ondervinding en ons sal beslis weer daar tuisgaan.

Vriendelike, behulpsame eienaars, wat uit hul pad gaan om dit vir mens aangenaam te maak. Sal beslis dit aanbeveel en ook weer daar tuisgaan.

Leroy C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leroy C

Gasvry, netjies, plesierig. Dankie!

Ons het vreeslik lekker gebly. Mooi netjies, ruim en skoon.

Michael H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael H

Voldoen aan al die nodige verblyf vereistes.

Sal nie huiwer om hierdie verblyf aan andere voor te stel nie.

Rene E - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene E

Gasvryheid en verblyf uit die boonste rakke.

Ek was vriendelik ontvang met ope arms en dieselfde behandel vir die tydperk wat ek daar was. Niks was te veel moeite. Sal enige tyd terugkom.

Elizabeth Jacoba D - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth Jacoba D

Dit het ons verwagtinge oortref en word hoog aanbeveel.

Luukse verblyf, rustige atmosfeer en gasvrou baie behulpsaam en gasvry!

Lelani K - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelani K

Goeie organisasie en vriendelike diens.

Die diens was puik en goed georganiseerd. Goeie gehalte vir geld.

Siyabulela B - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siyabulela B

Lovely accommodation

Very good security.

Hettie S - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie S

Die plek is baie netjies, en ons gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam

Ons het baie lekker gebly, en sal die gastehuis definitief aanbeveel.

Vanaf R900
R900 R810
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R900 R810
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Edenstraat 11, Glendinningvale, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26fe0f4e57cc2619d4b884e8c2927240eb83141f63134de715a23491f54635540bb728d5d47a6a8b5a9bf7a3e79b43ea3bbf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag, vir 2 mense 126 5 1 5 11 Eden Road Glendinningvale 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -33.95354 25.59257

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang