Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden Road Guest Suites

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 128 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Anthea A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Welcoming, value for money. My teenage son and I enjoyed the professional and friendly service our host rendered.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle S
1 nag
5.0
Sep 2024

Waarde en gerief. Dankie vir al die vrye kommunikasie en hulp met inklok. Die kamer is baie mooi en goed ingerig. Gerieflik naby die hospitaal. Kamer 4 het lekker geriewe vir rekenaarwerk, wat 'n bonus was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amy C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Baie lekker gebly - sal definitief weer daar bly. Kan aanbeveel. Ons het heerlik gebly. Die kamers was skoon en netjies. Geleë in 'n stil woonbuurt en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patrick H
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Sal weer gaan. Fantastiese verblyf met die beste gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Luukse, veilige verblyf met vriendelike gasvrou. Baie lekker gebly. Louise het ons baie vriendelik ontvang en die ekstra myl geloop om ons te akkommodeer toe ons onverwags nog 'n nag moes oorbly. Ons sal weer daar oorbly en kan die akkommodasie sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kate S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Amazing. Excellent guesthouse, very safe and extremely neat and spacious. Calm atmosphere and relaxed beauty. A real gem in Port Elizabeth. Breakfast was also amazing and served with style.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kathleen C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Perfect for what we needed. Lovely room and venue. We were very happy. Thank you, Louise. We will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ons nuwe "go-to" oorslaapplek in PE! Kamers heerlik ruim, met tafel en stoele vir eet of koffiedrink, asook ekstra werkspasie vir rekenaarwerk, lieflike uitsig op swembad area, genoeg kaste, spieëls, 'n gemakstoel, heerlike stewige matrasse - bed is reusagtig groot en gemaklik. Spierwit lakens, beddegoed en kraakvars wit handdoeke! Groot TV met volle DSTV is 'n bonus! Koffie en tee geriewe (met moerkoffie ook!). Vriendelike ontvangs / gasvrou! Ons sal beslis weer kom. NS. Net een voorstel dalk - dit sal lekker wees om 'n klein tafeltjie of rakkie in die badkamer te hê om jou klere en kosmetiektassie op neer te kan sit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keith L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Baie gemaklik en netjies en goeie waarde vir geld. Ons was vriendelik ontvang en het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grace K
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Thank you for the lovely welcome. I had a great stay at Eden Lodge. The place was big and clean. The host was such a lovely host. I would definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 128

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf R900
R900 R810
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R900 R810
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Edenstraat 11, Glendinningvale, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26fe0f4e57cc2619d4b884e8c2927240eb83141f63134de715a23491f54635540bb728d5d47a6a8b5a9bf7a3e79b43ea3bbf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag, vir 2 mense 128 5 1 5 11 Eden Road Glendinningvale 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -33.95354 25.59257

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang