Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Eden Road Guest Suites

Gastehuis
Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Edenstraat 11, Glendinningvale, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R950 R808 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Eden Road Guest Suites is in die rustige en boomryke voorstad Glendinningvale in die hartjie van Gqeberha (Port Elizabeth) geleë, net 2 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) se middestad en stapafstand vanaf Grey School en Collegiate Girls School.

Gaste het 'n keuse tussen 4 ruim, luukse suites met en suite-badkamers wat spesifiek ingerig is vir sakereisigers, sowel as vakansiegangers. Elke kamer is ingerig met 'n koning-/koningingrootte-bed, 'n volledige DStv-pakket, lugversorging en gratis WiFi. Elke kamer beskik ook oor sy eie tafel, mikrogolfoond, yskas, ketel en broodrooster. Veilige parkeerplek met 24 uur-geslotekringtelevisie, elektriese heinings en laserstrale verseker die veiligheid van die gaste.

Eden Road Guest Suites se sentrale ligging plaas alle besighede, industrieë, hospitale, winkelsentrums, sport-venues en vermaakgeriewe net 'n kort entjie se ry van die gastehuis af. Dié verblyf maak ook van sonpanele gebruik om te verseker dat gaste nie deur beurtkrag geaffekteer word nie. Gaste kan 'n gerieflike en privaat verblyf by hierdie luukse gastehuis geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 146 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Karen H
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig, skoon, goeie prys en goed geleë. Die kamer is ruim en verwelkomend wanneer mens instap. Pragtige badkamer en mooi swembad. Ons is veral verra...
Sien meer
Mrt 2025
Danie M
Besigheidsreis
5.0
Was 'n lekker plekkie. Eienaar ook baie vriendelik. Was 'n lekker plekkie. Baie lekker shower. Gemaklike bed. Tafel met gemaklike stoel om te eet en w...
Sien meer
Mrt 2025
Annie S
Saam met lewensmaat
5.0
Was vir 'n operasie by die kliniek daar naby. Die plekkie is ideaal geleë. Ons het heerlik gebly by Eden Road Guest Suites. Pragtig, netjies, skoon. E...
Sien meer
Mrt 2025
Ronald A
Saam met lewensmaat
5.0
Have to go again. Was an awesome stay and will go back again. Got a warm welcome from the owners of the building and they were very hel...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Adelia W
Saam met lewensmaat
5.0
Kan met baie selfvertroue Eden Road aanbeveel. Die verblyf was puik. Die bed was van baie goeie gehalte en word nog met platlakens opgemaak. Ontbyt wa...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 146

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Edenstraat 11, Glendinningvale, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Eden Road Guest Suites het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
R 950 R 808
per nag, vir 2 mense
Vanaf R950
R 950 R 808
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Edenstraat 11, Glendinningvale, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26fe0f4e57cc2619d4b884e8c2927240eb83141f63134de715a23491f54635540bb728d5d47a6a8b5a9bf7a3e79b43ea3bbf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R808 per nag, vir 2 mense 146 5 1 5 11 Eden Road Glendinningvale 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -33.95354 25.59257

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456