Edge of Eden
Beskrywing
Milkwood is 'n luukse oopplan-kothuis met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet, wasbak en 'n privaat buite-stort. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Daar is slaapplek vir 'n ekstra volwassene of kind op 'n slaapbank in die sitarea. Die leefarea het 'n TV met Netflix en buite is daar 'n dek met sonstoele en stoepmeubels. Dié kothuis het ook sy eie houtvuurwarmbad en 'n wonderlike uitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Jacuzzi
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet voor hulle bespreek, navraag oor die toestand van die grondpad doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Rook is in die gebou en die bos verbode.
Gooi asb. die sigaretstompies in die houers wat voorsien word.
Geen oop vlamme word toegelaat nie, behalwe in die boma.
Moet asb. geen harde musiek speel, skreeu of onnodige geraas maak nie.
Die kraanwater gaan deur 'n filterstelsel en is skoon en veilig om te gebruik.
Dit is 'n veilige area, maar gaste moet asb. alle deure en vensters sluit wanneer hulle vertrek sodat diere nie die huis binnekom nie.
Die huis is heeltemal onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk en eko-vriendelik. Spaar asb. energie en moenie te veel elektroniese toebehore en toestelle op dieselfde tyd te gebruik nie.
Die water van die warmbad word een keer per dag filtreer.
Moet asb. nie op die dekrelings klim of trap nie. Die kabel is daar vir dekor en sal onder druk breek.
Vra gerus vir die huisassistent of bestuur vir hulp met inligting oor die omgewing.
Gaste sal 'n gratis mandjie vuurmaakhout op die eerste dag ontvang. Dit is vir vuurmaak in die kaggel en warmbad.
Indien gaste meer hout benodig, kan hulle die pryse by die huisassistent uitvind.
Houtskool en vuurmaakhout vir die boma kan ook by die huisassistent gekoop word.
Gaste is welkom om die assistent te vra om vuur te maak in die warmbad, kaggel of boma.
Ekstra kussings en handdoeke is op versoek by die huisassistent beskikbaar.
Die WiFi is gratis en gaste het nie 'n wagwoord vir toegang nodig nie.
Die TV het Netflix. Gebruik asb. slegs die rekening wat met die naam van die huis ooreenstem.
Die huis sal skoongemaak en ontsmet wees wanneer gaste arriveer. Dit sal elke derde dag van die verblyf skoongemaak word, behalwe op Sondae.
Los asb. die sleutels in die voordeur of handig dit by die huisassistent op die uitklokdatum in.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Cheesewood is 'n luukse gesinseenheid wat slaapplek aan 6 gaste bied en oor 2 en suite-slaapkamers, 'n oopplan-kombuis en -leefarea beskik. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet, wasbak en 'n privaat buitestort. Die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Daar is slaapplek vir 'n ekstra volwassene of kind op 'n slaapbank in die sitarea. Die leefarea het 'n TV met Netflix en buite is daar 'n dek met sonstoele en stoepmeubels. Dié kothuis het ook sy eie houtvuurwarmbad en 'n wonderlike uitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Jacuzzi
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet voor hulle bespreek, navraag oor die toestand van die grondpad doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Rook is in die gebou en die bos verbode.
Gooi asb. die sigaretstompies in die houers wat voorsien word.
Geen oop vlamme word toegelaat nie, behalwe in die boma.
Moet asb. geen harde musiek speel, skreeu of onnodige geraas maak nie.
Die kraanwater gaan deur 'n filterstelsel en is skoon en veilig om te gebruik.
Dit is 'n veilige area, maar gaste moet asb. alle deure en vensters sluit wanneer hulle vertrek sodat diere nie die huis binnekom nie.
Die huis is heeltemal onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk en eko-vriendelik. Spaar asb. energie en moenie te veel elektroniese toebehore en toestelle op dieselfde tyd te gebruik nie.
Die water van die warmbad word een keer per dag filtreer.
Moet asb. nie op die dekrelings klim of trap nie. Die kabel is daar vir dekor en sal onder druk breek.
Vra gerus vir die huisassistent of bestuur vir hulp met inligting oor die omgewing.
Gaste sal 'n gratis mandjie vuurmaakhout op die eerste dag ontvang. Dit is vir vuurmaak in die kaggel en warmbad.
Indien gaste meer hout benodig, kan hulle die pryse by die huisassistent uitvind.
Houtskool en vuurmaakhout vir die boma kan ook by die huisassistent gekoop word.
Gaste is welkom om die assistent te vra om vuur te maak in die warmbad, kaggel of boma.
Ekstra kussings en handdoeke is op versoek by die huisassistent beskikbaar.
Die WiFi is gratis en gaste het nie 'n wagwoord vir toegang nodig nie.
Die TV het Netflix. Gebruik asb. slegs die rekening wat met die naam van die huis ooreenstem.
Die huis sal skoongemaak en ontsmet wees wanneer gaste arriveer. Dit sal elke derde dag van die verblyf skoongemaak word, behalwe op Sondae.
Los asb. die sleutels in die voordeur of handig dit by die huisassistent op die uitklokdatum in.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dune Mole-straat 249, Langvlei Dunes, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang