Edge of Eden
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Helette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Bianca J - Sep 2024
Algehele gradering
Quiet, peaceful, beautiful, relaxing.
Duane M - Aug 2024
Algehele gradering
Rustig.
Angolique V - Aug 2024
Algehele gradering
Excellent.
Leigh-anne H - Aug 2024
Algehele gradering
It's the perfect breakaway!
Edge of Eden se terugvoer
Leigh-Anne,
What an amazing review. We are extremely blessed to be able to share our space with guests like you. Hope to see you again real soon.
Stay safe. Best Edge regards
Deoné J - Jul 2024
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Edge of Eden se terugvoer
Deoné
Baie dankie vir die pragtige terugvoeding. Ons is so bly julle het 'n lekker tyd gehad. Kom sommer spoedig weer vir 'n bietjie langer volgende keer.
Bly veilig.
Groete
Mieke L - Jun 2024
Algehele gradering
Lieflike plek om goed te rus.
Edge of Eden se terugvoer
Mieke
Baie dankie vir die goeie en positiewe terugvoer. Ons hoop om julle vinnig weer te verwelkom.
Ons dra ook jul mooi woorde aan Aubre oor.
Groete
Venetia S - Jun 2024
Algehele gradering
Rustig.
Edge of Eden se terugvoer
Venetia
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons sal dit ook geniet as jul volgende keer 'n bietjie langer bly. Wees veilig.
Groete
Lindsey P - Mei 2024
Algehele gradering
We loved it. Will definitely visit again.
Edge of Eden se terugvoer
Lindsay, thank you so much for your kind review. We hope that you do in fact visit again soon. Stay safe!
Pieter P - Mei 2024
Algehele gradering
Relaxing and cozy stay.
Edge of Eden se terugvoer
Pieter
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dis lekker om gaste soos julle te hê. Hoop om julle spoedig weer te akkommodeer.
Edge of Eden groete
Chirestie S - Apr 2024
Algehele gradering
Uitstekend!
Edge of Eden se terugvoer
Chirestie,
Ons is so bly julle het julle tyd by Edge geniet. Julle was wonderlike gaste en Aubrey het julle waardeer.
Hoop om julle vinnig weer by ons te hê.
Edge groete.
Duane M - Apr 2024
Algehele gradering
Ontspannend en baie privaat.
Edge of Eden se terugvoer
Duane
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons hoop julle kom kuier vinnig weer.
Groete
Nicoline P - Mrt 2024
Algehele gradering
Ek sal Cheesewood beslis aanbeveel en sien daarna uit om weer daar te bly!
Edge of Eden se terugvoer
Nicolene,
Dis wonderlik om gaste soos julle te akkommodeer wat die omgewing en die mooi in alles geniet en waardeer. Baie dankie vir jou fantastiese terugvoer, dit maak ons harte warm. Ons dra ook jou woorde oor aan Aubrey.
Edge of Eden Groete
Traci-lee L - Feb 2024
Algehele gradering
Relaxing, with the best views.
Edge of Eden se terugvoer
Traci-lee
Thank you so much for the positive review. We hope that you will visit us again soon. I will make sure to let Aubrey know about your message. Stay safe and come back soon.
Elisabeth S - Feb 2024
Algehele gradering
Beautiful inside and outside! Wonderful views and a fantastic place.
Edge of Eden se terugvoer
Hi Elisabeth
Thank you very much again for an awesome review. Guests like you make it worthwhile for us. We can't wait to accommodate you again, hopefully really soon.
Stay safe!
Renate V - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker bederf weg van alles.
Edge of Eden se terugvoer
Renate
Duisende dankies vir jou goeie en positiewe 'review' van Edge of Eden. Ons hoop julle kom kuier sommer vinnig weer. Ek sal ook jou mooi woorde met Aubrey deel.
Groete
Thinus M - Jun 2024
Algehele gradering
Amazing view, luuks en sal weer daar wil bly.
Edge of Eden se terugvoer
Thinus
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly julle het die tydjie geniet en dat julle tevrede was met Aubrey se diens.
Ons hoop om julle binnekort weer te verwelkom.
Eva L - Apr 2024
Algehele gradering
Great stay in beautiful surroundings.
Edge of Eden se terugvoer
Hi Eva
Thank you so much for the great review and kind words.
Yes, Wilderness has the misfortune of having the highway running through paradise, but the beauty outside and the silence at night makes it all worth it.
Stay safe.
Patricia B - Sep 2023
Algehele gradering
Uit die boonste rakke!
Edge of Eden se terugvoer
Patricia
Baie dankie vir die mooi woorde! Ons is werklik bly dat jul dit geniet het en ons sien uit om julle weer te verwelkom!
Groete en veilig wees.
Jaryd L - Mei 2023
Algehele gradering
Amazing & Relaxing.
Edge of Eden se terugvoer
Jaryd
Thank you so much for the kind review. We also hope that you return for another visit.
I will definitely convey your sentiments to Aubrey.
Stay Safe
Ricky D - Apr 2023
Algehele gradering
Tranquil.
Edge of Eden se terugvoer
Ricky
If you ever need a tranquil place and some alone time again, EDGE of Eden will be waiting for you!
Thank you so much for your kind words.
Hope to see you soon.
Johannes V - Okt 2023
Algehele gradering
Lekker wegbreek naweek in 'n veilige en mooi area.
Edge of Eden se terugvoer
Johannes
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is regtig bly julle het dit geniet!
Ek deel graag jou sentimente met Aubrey, hy sal dit baie waardeer.
Veilig bly.
Sonja B - Jul 2023
Algehele gradering
Beautiful location and cosy space.
Edge of Eden se terugvoer
Sonja
Cozy in front of the fireplace does not sound too bad, but yes, you HAVE TO come back when the weather is better to enjoy the wonderful views from the deck and the hot tub also!
Thank you for your kind words! See you again soon.
Clinton S - Aug 2023
Algehele gradering
Perfect location.
Edge of Eden se terugvoer
Clinton
Thank you so much for the wonderful review! Yes, we crave the view from that deck on a daily basis! I will also convey your sentiments to Aubrey.
Hope to see you again soon!
Tiaa E - Mrt 2023
Algehele gradering
Onvergeetlik.
Edge of Eden se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde en die aanbeveling.
Ons hoop om julle binnekort weer te sien!
Amri G - Apr 2022
Algehele gradering
Virseker die moeite werd.
Edge of Eden se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoering wat ons van jul ontvang het. Ons sien verseker uit na jul volgende kuier! Aubrey het net goeie goed te sê gehad oor julle! Tot volgende keer.
Esmari K - Nov 2022
Algehele gradering
Moderne paradys.
Edge of Eden se terugvoer
Esmari
Baie dankie vir die pragtige woorde. Ons is ook trots op die uitsig en die huisies self.
Ons waardeer jou terugvoer en hoop dat julle weer sal kom kuier.
Groete
Melissa C - Aug 2022
Algehele gradering
Peaceful.
Edge of Eden se terugvoer
Melissa
Thank you very much for your awesome review of our unit.
We wish you will return soon for another visit.
Regards
Eduard F - Jul 2022
Algehele gradering
'n Heerlike plek vir lafenis met mooi uitsigte oor die water en bos.
Edge of Eden se terugvoer
Eduard
Dit bly altyd vir ons lekker om sulke fantasties terugvoer vanaf ons gaste te ontvang. Ons hoop jul kom kuier spoedig weer. Groete
Elzene F - Mei 2022
Algehele gradering
Wonderlike plekkie, sal enigetyd weer daar bly.
Edge of Eden se terugvoer
Elzene,
Baie dankie vir die mooi woorde. Dit is inderdaad 'n spesiale plekke, jy is reg.
Baie dankie dat jul goeie gaste was, ons personeel het omtrent jul pryse besing.
Hoop ons sien jul vinnig weer by Edge of Eden.
Chantoné F - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtig en ontspannend.
Edge of Eden se terugvoer
Chantoné
Duidende dankies vir jul positiewe terugvoer. Dis altyd lekker om terug te hoor van gelukkige gaste. Hoop ons sien jul spoedig weer. Groete
Nico U - Jul 2022
Algehele gradering
Lekker en rustig.
Edge of Eden se terugvoer
Nico
Baie dankie vir jou goeie terugvoer. Julle hou vakansie presies soos ons dit by Edge of Eden beoog het. Dit klink heerlik, ek is sommer jaloers. Hoop om julle vinnig weer te sien.
Groete
Nick P - Mei 2022
Algehele gradering
In the wilderness.
Edge of Eden se terugvoer
Nick,
Thank you very much for your kind review.
We hope you will visit again soon.
Regards,
Edge of Eden
Chloe A - Okt 2021
Algehele gradering
Fantastic. Really impressed with the unit design and views.
Edge of Eden se terugvoer
Thank you very much for your kind review of our property and your recent stay. We are ecstatic that you enjoyed your stay and hope to see you again soon in the near future. Thank you for being awesome guests!
Divan M - Okt 2021
Algehele gradering
Baie, baie lekker.
Marinda M - Des 2021
Algehele gradering
Lieflik verby!
Edge of Eden se terugvoer
Marinda
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was vir ons 'n plesier om jul te huisves vir jul tydjie in die Tuinroete.
Jul sal enige tyd terug verwelkom word.
Vriendelike groete
EDGE of Eden
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dune Mole-straat 249, Langvlei Dunes, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang