Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Edge of Eden

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dune Mole-straat 249, Langvlei Dunes, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 550 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Edge of Eden bied luukse selfsorgverblyf in die hartjie van die Tuinroete en is onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk. Dit is 'n nuwe leefstylbestemming waar 'n ontspannende, eko-vriendelike ervaring in die wêreldbekende kusdorpie Wildernis verseker word.

Verblyf word gebied in 'n luukse gesinseenheid, Cheesewood, wat slaapplek aan 6 gaste bied, of 'n privaat en luukse wittebroodeenheid, Milkwood, wat ideaal vir 2 gaste is, maar ook slaapplek vir 'n ekstra gas het.

Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer en direkte toegang tot die stoep met 'n panoramiese uitsig oor die Island-meer en die Indiese Oseaan. Gehaltelinne, sagte of stewige kussings, sagte handdoeke en swemhanddoeke word voorsien. Al die eenhede het WiFi en TV's met Netflix.

Die eenhede spog ook met privaat houtvuur-warmbaddens.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Bianca J
Gesin met klein kinders
5.0
Quiet, peaceful, beautiful, relaxing. Thoroughly enjoyed our little family breakaway at Edge of Eden. It is my second stay at this loca...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Duane M
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Fantasiese plek, rustig en pragtige natuur.
Aug 2024
Angolique V
Gesin met klein kinders
5.0
Excellent. Very clean and comfortable, would go back any day.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Leigh-anne H
Saam met lewensmaat
5.0
It's the perfect breakaway! It was absolutely amazing! Exceeded my expectations. It's the perfect breakaway and also the weather topped...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Deoné J
Gesin met klein kinders
5.0
Absoluut fantasties! Ja, beslis! Dis pragtig, modern, skoon en netjies. Die opsigter op die perseel het verseker gemaak dat ons 'n 5-ster-ondervinding...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Helette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Dune Mole-straat 249, Langvlei Dunes, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Edge of Eden het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 550
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R2 550
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dune Mole-straat 249, Langvlei Dunes, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81fada3e30a3dbb3bee8570d66c46d4837c192a317f593f6b18b91584bca6df04e46d64fc42c34b68aae0d7273070e264f84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 550 per nag (plek vir 3) 35 5 1 5 249 Dune Mole Street Langvlei Dunes 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.995543644567 22.652667504338

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang