Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eendag Holiday Home

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Michele H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Fabulous long weekend. Very enjoyable, very comfortable. The house is very well equipped. The braai room, view and pool table saved the weekend as the weather was wetter than expected. We will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Stunning view, close to walkway next to sea. Stunning view, close to walkway next to sea, comfortable, neat, friendly host. Completely seperate from home owner, downsatair with seperate entrance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2022

Altyd 'n gunsteling in Onrus. Goeie ligging, uitsig en gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ina B
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Aug 2021

Baie netjies en gerieflik Baie dankie aan Eendag Holiday House vir 'n lekker kuier in 'n baie gerieflike huis.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Althea V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2020

Dit was heerlik. Eendag is ideaal geleë, stapafstand van die see. My tiener kids het die pool en tafeltennis vreeslik geniet. Binnebraai ideaal vir winderige, koue aande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maretha
Eendag Holiday Home
Dankie Althea. Dis altyd goed om te weet die eendag gaste het waarde vir hulle geld gekry.

Marinda P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2020

Die kuier was heerlik rustig met als wat jou hart begeer. Ons het heerlik gekuier. Die eenheid is netjies, modern, goed toegerus met alles wat nodig is. Die uitsig is 'n pleister vir die siel. Die ligging is perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maretha
Eendag Holiday Home
Dankie vir jul positiewe terugvoer. Dit is altyd lekker om te hoor dat gaste lekker kuier en dit geniet hier. Kom gerus weer vir jul volgende blaaskansie.

Anri O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2020

Skoon, netjies, niks kort en uitstekend! Pool, skaak, tafeltennis en 'n wonderlike idee. Ander gastehuise kan voorbeeld volg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maretha
Eendag Holiday Home
Anri, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Eendag streef daarna dat ons gaste tevrede en gelukkig is met hul verblyf sodat hul weer eendag terugkom.

Marika V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2020

Skoolkoshuis-gevoel en bietjie onrustig. Die huis is pragtig en was baie netjies en modern. Ons het net nie van die idee gehou dat die huis en ingang met die eienaar gedeel word nie. Dit het so bietjie soos 'n skoolkoshuis gevoel. Ons verkies 'n huis waar ons alleen kan kuier en meer privaatheid kan hê.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Maretha
Eendag Holiday Home
Dis jammer om te hoor - ons streef daarna dat gaste gemaklik kuier en privaatheid ervaar. Ons hier by Eendag het planne in die pyplyn om 'n aparte ingang vir gaste te hê, alhoewel Eendag eintlik op die boonste vlak is, soos genoem word in die beskrywing van die eenheid.

Kathy H
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Nov 2020

It was very peaceful and had awesome views of the ocean. We enjoyed our walks on the boardwalk, and watching the waves was very therapeutic. The house was clean, beds were very comfortable and linen of good quality. We were surprised with percolated coffee and rusks which we enjoyed in the mornings looking over the ocean. I would recommend Eendag to invest in a non stick frying pan also for the price it would have been nice if they supplied a bag or two of wood for the braai area. Internet was of a poor quality, it was better working off your mobile data. All in all we had a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Maretha
Eendag Holiday Home
Thank you Kathy. We have attended to the Wi-Fi problem.

Hanli J
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2018

Waarde vir geld. Plekkie is baie netjies en skoon met 'n beautiful view. Lekker naby aan die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Maretha Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 36

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krige-straat 64, Onrusrivier, Onrusrivier, 7201, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzVn2PpxzQipECIQ7ZzPUDGTIF0w9lux6kLd5sysf8mbwHwxjmy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 36 5 1 5 64 Krige Street Onrus River 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.416504431831 19.164705276489

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang