8 gaste
4 slaapkamers
6 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - 16.5 km from the R318, Driehoek Farm, Montagu, 6720, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Eenkant is op 'n werkende plaas ongeveer 28 km vanaf Montagu. Dit is 'n bekoorlike selfsorghuis wat ideaal is vir 'n gesin of groep vriende op soek na 'n wegbreek ver van die gedruis van die stad.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 2 gemaklike enkelbeddens en die derde en vierde slaapkamer het elk 'n knus dubbelbed. Linne word voorsien. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort.
Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, oondjie, stofie, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Die aangrensende eetarea het sitplek vir 8 gaste en die leefarea bied gemaklike sitplek en 'n binnebraai.
Buite is daar 'n plonspoel en braaigeriewe met 'n uitsig oor die manjifieke berge. Gaste kan ook die oneindige voetslaan- en bergfietsroetes op die plaas verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Mia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 16.5 km from the R318, Driehoek Farm, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Gaste dink Eenkant het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16.5 km from the R318, Driehoek Farm, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang