Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eenkant

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jakkalsvlei-weg, Lambertshoek A Plaas Deel 1, Graafwater, 8120, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Eenkant is 'n lieflike selfsorgkothuis langs die rivier op die eienaar se plaas, sowat 26,1 km buite Graafwater. Dit is ideaal vir gaste wat 'n ontspannende wegbreek in die Sederberge soek.

Hierdie kothuis is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasyskas, kisvrieskas, gasstoof en -oond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 2 gemaklike slaapbanke vir kinders en 'n kaggel.

Die verblyf spog met braaigeriewe, sonkrag, 'n donkiestelsel vir warm water en panoramiese uitsigte oor die omliggende natuur. 'n Voertuig met 'n hoë grondvryhoogte of 'n 4x4-voertuig word benodig om die kothuis te bereik. Gaste kan plaaslike geriewe soos winkels en restaurante in Clanwilliam geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xKinderbank vir 1
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Sybrie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 5

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Jakkalsvlei-weg, Lambertshoek A Plaas Deel 1, Graafwater, 8120, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Sederberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jakkalsvlei-weg, Lambertshoek A Plaas Deel 1, Graafwater, 8120, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83f4fdb04469b17b719a6b859b9ca3bfbdb273a3c4bd327755fd49452fb23a6890abdac6d071db636ab54834c90398155604?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense Jakkelsvlei Road Lambertshoek A Farm Portion 1 8120 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.288905655105 18.736816069452

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang