Eenkant
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jakkalsvlei-weg, Lambertshoek A Plaas Deel 1, Graafwater, 8120, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Eenkant is 'n lieflike selfsorgkothuis langs die rivier op die eienaar se plaas, sowat 26,1 km buite Graafwater. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek in die Sederberge.
Hierdie kothuis wat buite die rooster is, kan tot 2 volwassenes en 2 kinders in 1 slaapkamer en 1 badkamer akkommodeer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n gas yskas en kisvrieskas, gasstoof en oond, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer is ingerig met 2 gemaklike slaapbanke vir kinders en 'n kaggel.
Gaste het toegang tot braaigeriewe, sonkrag, 'n donkiestelsel vir warm water en panoramiese uitsigte oor die omliggende natuur. 'n Hoë grondvryhoogte of 4x4-voertuig word benodig om die kothuis te bereik. Gaste kan plaaslike geriewe soos winkels en restaurante in Clanwilliam geniet.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Sybrie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 5
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Jakkalsvlei-weg, Lambertshoek A Plaas Deel 1, Graafwater, 8120, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jakkalsvlei-weg, Lambertshoek A Plaas Deel 1, Graafwater, 8120, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang