Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eenuurkop Guest Farm

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenuurkop Plaas, Langs die R60, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Eenuurkop Guest Farm lê aan die voet van die Langeberg, net 6 km van Swellendam af.

Gaste kan kies tussen Eenuurkop Familiehuis, Misty Point, en De Wet se Huisie. Elke eenheid het gerieflike slaapkamers en 'n privaat badkamer met 'n stort of 'n bad en 'n stort. Elke eenheid het 'n kombuis met selfsorggeriewe.

Gaste kan heerlik ontspan in die kothuise se privaat sitkamers en die uitsigte van die stoep af bewonder. Braaigeriewe en hout word voorsien.

Heelwat aktiwiteite, soos voëlkyk, fietsry en swem is op die plaas beskikbaar. Swellendam is net 'n klein entjie se ry van die Bessieplaas af waar jy bessies kan pluk, perdryplekke, en die volgende besienswaardighede: Sulina Fairy Sanctuary, Bukkenburg Pottebakkery en die Laventelplaas.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 111 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Jaco V
5.0
Hier kan mens lekker rus. Baie netjiese plek met alles wat nodig is. Mooi omgewing met mooi tuine.
Nov 2024
Nicky F
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful cottage and farm. We had a lovely relaxing stay. The cottage is beautifully decorated and it's obvious that great care was ta...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Noreen K
Saam met lewensmaat
5.0
Oulike eenheid, waar jy kan rustig wees met 'n glas wyn. Lekker vuurmaakplekkie. Pragtige area reg teen die berg.
Aug 2024
Fiona B
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing and enjoyable. Fabulous stay on an exquisite farm. The cottage is well appointed and the small attention to detail makes all t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Anneri K
Gesin met klein kinders
5.0
Baie dankie vir die vriendelike gasvryheid wat ons hier ontvang het. Eenuurkop is op 'n pragtige plek, hier kan jy vir seker jou batterye laai en weer...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tersia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 111

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Eenuurkop Plaas, Langs die R60, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eenuurkop Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenuurkop Plaas, Langs die R60, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGExZGM3YTQ4LTc0YjktNGQ2NC04ZDdlLWE2OTQ0ODk2N2E2Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 111 5 1 5 Farm Eenuurkop Off the R60 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.006628836176 20.404476146825

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang