Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eenuurkop Guest Farm

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 111 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco V
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Hier kan mens lekker rus. Baie netjiese plek met alles wat nodig is. Mooi omgewing met mooi tuine.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicky F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Beautiful cottage and farm. We had a lovely relaxing stay. The cottage is beautifully decorated and it's obvious that great care was taken in providing their guests with a wonderful experience. The gardens are beautifully maintained, and we had lovely walks on the farm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tersia
Eenuurkop Guest Farm
Dankie! Nicky. Kom kuier weer. Grte. Tersia

Noreen K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Oulike eenheid, waar jy kan rustig wees met 'n glas wyn. Lekker vuurmaakplekkie. Pragtige area reg teen die berg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fiona B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Relaxing and enjoyable. Fabulous stay on an exquisite farm. The cottage is well appointed and the small attention to detail makes all the difference. One negative was the really hard bed, which made for restless nights.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneri K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Baie dankie vir die vriendelike gasvryheid wat ons hier ontvang het. Eenuurkop is op 'n pragtige plek, hier kan jy vir seker jou batterye laai en weer jouself vind.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tristan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Top 3 best places I've ever stayed! Probably in the top three most beautiful places I have stayed. Incredibly picturesque, cosy, immaculately clean and just an amazing space to get away and relax. It is evident that a lot of energy has been spent on making the farm what it is. We are very lucky to have a space like this in South Africa, guys.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Asemskep, netjies, spesiaal. Dit was regtig mooi. Die ontvangs was gasvry en warm, en die blomme in die vertrekke was spesiaal. Die plek was baie netjies en skoon, en ons het baie spesiaal gevoel. Die omgewing is pragtig. Die eienaars is duidelik trots op wat hulle doen en met goeie rede. Een van die lekkerder plekke waar ek nog gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raymond A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Vars lug en om op die stoep rond te stap op die plaas is wat ek geniet. As jy van die buite lewe hou, is dit 'n goeie plek. Die huise het al die basiese goedjies. Klein goedjies soos gratis hout en blitz is 'n groot bonus. Kommunikasie is ook baie goed op WhatsApp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alpha G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Unieke deurdagte styl in beeldskone landskap. Ons het sommer baie lekker gebly. Sal beslis teruggaan Eenuurkop toe. Ons gasvrou het vinnig en vriendelik gekommunikeer en ons persoonlik ontvang en inligting oorgedra en ons baie welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tersia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 111

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenuurkop Plaas, Langs die R60, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGExZGM3YTQ4LTc0YjktNGQ2NC04ZDdlLWE2OTQ0ODk2N2E2Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 111 5 1 5 Farm Eenuurkop Off the R60 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.006628836176 20.404476146825

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang