Eiesig
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Tom Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 81
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Gail H - Sep 2024
Algehele gradering
Baie lekker, stil en rustig.
Eiesig se terugvoer
Gail,
Dankie vir die positiewe terugvoer en jou vriendelikheid. Dit was aangenaam om jou te verwelkom. Kom kuier gerus weer!
Met dank en vriendelike groete
Tom by Holidayscape
Cornelius P - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons was goed ontvang en het heerlik gebly.
Eiesig se terugvoer
Beste Cornelius,
Dit was 'n plesier om jou te ontmoet en te huisves. Kom kuier gerus weer.
Dankie
Tom Prinsloo by Holidayscape, namens Eiesig in Kleinmond.
Glenn O - Mei 2023
Algehele gradering
Wonderful, relaxing.
Eiesig se terugvoer
Dear Glenn, thank you for your stay and positive feedback. We look forward to welcoming you back again in future. With thanks and friendly greetings. Tom Prinsloo of Holidayscape on behalf of Eiesig in Kleinmond
Attie P - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit was 'n eerste kuier in Kleinmond met vriendelike mense!
Eiesig se terugvoer
Dit was 'n plesier om Attie en sy gesin te ontvang, te verwelkom en te huisves. Hulle is enige tyd weer welkom om te kom kuier.
Dankie
Tom by Holidayscape, namens Eiesig in Kleinmond
Shantall P - Aug 2023
Algehele gradering
Home away from home.
Eiesig se terugvoer
Thank you for the positive feedback, Shantall. We hope to welcome you back again in the near future!
Best wishes and thanks to the rest of all the ladies in your group as well.
Theo A - Des 2023
Algehele gradering
Vakansie in 'n rustige dorp soos dit moet wees.
Eiesig se terugvoer
Beste Theo,
Dankie vir jou verblyf en positiewe terugvoer.
Wat veiligheid betref, wys ons net graag daarop dat die huis wel 'n alarmstelsel het wat aan 'n sekuriteitsfirma se reaksie-eenheid gekoppel is, terwyl die voordeur en agterdeur albei sekuriteitshekke het en al die vensters diefwering.
Julle is egter altyd welkom om weer te kom kuier!
Met dank en vriendelike groete, Tom by Holidayscape, namens Eiesig in Kleinmond.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Esseboom-weg 31, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang