Eiesig
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Esseboom-weg 31, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Vanaf R1 360 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Eiesig is 'n oulike dubbelverdieping-selfsorgkothuis in Kleinmond. Dis 'n ideale opsie vir 'n onvergeetlike verblyf saam met familie of vriende, want dit is stapafstand, of 'n kort rit na die strand, strandmeer, restaurante en winkels.
Dié eiendom bied slaapplek vir altesaam 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het toegang tot 'n stoep en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Dit beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie slaapkamers deel die gebruik van die tweede badkamer, toegerus met 'n bad.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat goed toegerus is met 'n tweeplaatstoof met 'n mini-oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n enkelplaat-gasstoof in geval van kragonderbrekings. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix, 'n DVD-speler en WiFi. Daar is ook 'n tweede sitkamer met gemaklike rusbanke en boeke om te lees.
Hierdie huis beskik ook oor 2 patio's, een met sonstoele om te ontspan en nog een met 'n ingeboude braai en buitesitplek. Veilige motorhuisparkeerplek vir een voertuig word voorsien, asook buiteparkeerplek. 'n Wasmasjien is ook in die motorhuis beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Tom Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 84
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Esseboom-weg 31, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Gaste dink Eiesig het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Esseboom-weg 31, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang