Eingedi Retreat
Beskrywing
Die kampterrein het oorgenoeg plek vir woonwaens en tente. Die opgegradeerde Holstein-ablusieblok is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en het warm water vir die ruim badkamer en opwasareas. Daar is ablusieblokke met 3 storte met warm water en toilette vir beide, dames en mans. Daar is piekniekplekke en 8 elektriese staanplekke asook 'n opwasarea. Hout word voorsien om die water in die donkie-ketel te verhit. Bykomende hout kan per kruiwavrag, op die eiendom vir alle kookdoeleindes, insluitend die gebruik van die houtstoof, gekoop word. 'n Privaat draagbare braai en klein -vuurputte is beskikbaar en daar is WiFi. Gaste het toegang tot die swembaddens en speelgrondgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Kampeerplek.
Huisreëls
Harde musiek, draagbare klankstelsels of klankstelsels in motors is verbode.
Alkoholmisbruik; middels of dwelmgebruik, insluitend waterrookpype word nie toegelaat nie.
Stilte is tussen 21:00 en 08:00
Vure word slegs toegelaat in aangewese areas, geen vure moet sonder toesig gelaat word nie.
Rommelstrooi of skade aan die natuurlike omgewing word nie toegelaat nie.
Die verblyf is nie troeteldiervriendelik nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Buffalo Base het sandsteenmure en staldeure. Die chalet het slaapplek vir 4 gaste. Daar is 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n oopplan-kamer met 2 enkelbeddens en 'n kombuisie wat met 'n stoof, oond, yskas en 'n mikrogolfoond toegerus is. Daar is 'n buite-eetarea. Die gebou het 4 toegangsdeure vanaf 'n gemeenskaplike stoep en is langs die kampeer-ablusies vir ekstra badkamergeriewe. Die eenhede het 'n uitsig oor die boma-vuurput. 'n Privaat draagbare braai en klein -vuurputte is beskikbaar en daar is WiFi. Gaste het toegang tot die swembaddens en speelgrondgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Harde musiek, draagbare klankstelsels of klankstelsels in motors is verbode.
Alkoholmisbruik; middels of dwelmgebruik, insluitend waterrookpype word nie toegelaat nie.
Stilte is tussen 21:00 en 08:00
Vure word slegs toegelaat in aangewese areas, geen vure moet sonder toesig gelaat word nie.
Rommelstrooi of skade aan die natuurlike omgewing word nie toegelaat nie.
Die verblyf is nie troeteldiervriendelik nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Rhinos Rest-woonstel het sandsteenmure en staldeure. Hierdie semi-losstaande eenhede bied slaapplek aan 4 gaste. Daar is 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n oopplan-kamer met 2 enkelbeddens. Die kombuisie is met 'n stoof, oond, yskas en 'n mikrogolfoond toegerus. Daar is 'n buite-eetarea. Die gebou het 4 toegangsdeure vanaf 'n gemeenskaplike stoep, en is langs die kampeer-ablusies vir ekstra badkamergeriewe. Die eenhede het 'n uitsig oor die boma-vuurput. 'n Privaat draagbare braai en klein -vuurputte is beskikbaar en daar is WiFi. Gaste het toegang tot die swembaddens en speelgrondgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Harde musiek, draagbare klankstelsels of klankstelsels in motors is verbode.
Alkoholmisbruik; middels of dwelmgebruik, insluitend waterrookpype word nie toegelaat nie.
Stilte is tussen 21:00 en 08:00
Vure word slegs toegelaat in aangewese areas, geen vure moet sonder toesig gelaat word nie.
Rommelstrooi of skade aan die natuurlike omgewing word nie toegelaat nie.
Die verblyf is nie troeteldiervriendelik nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Fountain of Joy bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 'n oopplan-kamer met 1 dubbelbed en daar is 2 slaapgedeeltes. Die eerste afdeling het 2 enkelbeddens en die tweede afdeling het 1 enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n stoof, oond, yskas en 'n mikrogolfoond toegerus. Die eetarea het 'n houttafel vir etes en speletjiesaande. 'n Privaat draagbare braai en klein -vuurputte is beskikbaar en daar is WiFi. Gaste het toegang tot die swembaddens en speelgrondgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
2 x Slaapsaalbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Harde musiek, draagbare klankstelsels of klankstelsels in motors is verbode.
Alkoholmisbruik; middels of dwelmgebruik, insluitend waterrookpype word nie toegelaat nie.
Stilte is tussen 21:00 en 08:00
Vure word slegs toegelaat in aangewese areas, geen vure moet sonder toesig gelaat word nie.
Rommelstrooi of skade aan die natuurlike omgewing word nie toegelaat nie.
Die verblyf is nie troeteldiervriendelik nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie losstaande houthuisie het slaapplek vir 3 gaste. Daar sis 1 dubbelbed, 1 enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en 'n yskas toegerus. Daar is 'n klein eet- en sitarea met 'n klein dek wat en 'n berguitsig. 'n Privaat draagbare braai en klein -vuurputte is beskikbaar en daar is WiFi. Gaste het toegang tot die swembaddens en speelgrondgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Harde musiek, draagbare klankstelsels of klankstelsels in motors is verbode.
Alkoholmisbruik; middels of dwelmgebruik, insluitend waterrookpype word nie toegelaat nie.
Stilte is tussen 21:00 en 08:00
Vure word slegs toegelaat in aangewese areas, geen vure moet sonder toesig gelaat word nie.
Rommelstrooi of skade aan die natuurlike omgewing word nie toegelaat nie.
Die verblyf is nie troeteldiervriendelik nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Cosy Cabin het slaapplek vir 5 gaste en is 'n losstaande eenheid. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die oopplan-leefarea het 3 enkelbeddens. Die badkamer is het 'n bad, toilet en stort-oor-bad. Die kombuisie is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en 'n yskas toegerus. Daar is 'n eet- en sitarea met rusbank. 'n Privaat draagbare braai en klein -vuurputte is beskikbaar en daar is WiFi. Gaste het toegang tot die swembaddens en speelgrondgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Harde musiek, draagbare klankstelsels of klankstelsels in motors is verbode.
Alkoholmisbruik; middels of dwelmgebruik, insluitend waterrookpype word nie toegelaat nie.
Stilte is tussen 21:00 en 08:00
Vure word slegs toegelaat in aangewese areas, geen vure moet sonder toesig gelaat word nie.
Rommelstrooi of skade aan die natuurlike omgewing word nie toegelaat nie.
Die verblyf is nie troeteldiervriendelik nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie oopplan-chalet het slaapplek vir 4 gaste, 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond en 'n stoof toegerus. Die kombuisie lei na die stoep met 'n buite-eetarea. 'n Privaat draagbare braai en klein vuurputte is beskikbaar. Daar is WiFi en gaste het toegang tot die swembaddens en speelgrondgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Badkamer
Stort
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Harde musiek, draagbare klankstelsels of klankstelsels in motors is verbode.
Alkoholmisbruik; middels of dwelmgebruik, insluitend waterrookpype word nie toegelaat nie.
Stilte is tussen 21:00 en 08:00
Vure word slegs toegelaat in aangewese areas, geen vure moet sonder toesig gelaat word nie.
Rommelstrooi of skade aan die natuurlike omgewing word nie toegelaat nie.
Die verblyf is nie troeteldiervriendelik nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Zaylin Place is 'n privaat en losstaande chalet wat slaapplek vir 4 gaste het en beskik oor 1 hoofslaapkamer met 'n dubbelbed. Daar is 'n oopplan-kamer met 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n stoof, oond, yskas en 'n mikrogolf toegerus. Daar is 'n buite-eetarea. 'n Privaat draagbare braai en klein -vuurputte is beskikbaar en daar is WiFi. Gaste het toegang tot die swembaddens en speelgrondgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Harde musiek, draagbare klankstelsels of klankstelsels in motors is verbode.
Alkoholmisbruik; middels of dwelmgebruik, insluitend waterrookpype word nie toegelaat nie.
Stilte is tussen 21:00 en 08:00
Vure word slegs toegelaat in aangewese areas, geen vure moet sonder toesig gelaat word nie.
Rommelstrooi of skade aan die natuurlike omgewing word nie toegelaat nie.
Die verblyf is nie troeteldiervriendelik nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Leopard Sanctuary vrystaande chalet het 'n oopplan-leefarea met 'n stoep. Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en het 1 dubbelbed, 4 enkelbeddens en 1 badkamer met 'n bad stort, toilet en 'n wasbak. Langs die eenheid is 'n kombuisie wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en yskas toegerus is, asook 'n ruim leefarea met 'n bank en 'n etenstafel. 'n Privaat draagbare braai en klein -vuurputte is beskikbaar en daar is WiFi. Gaste het toegang tot die swembaddens en speelgrondgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Harde musiek, draagbare klankstelsels of klankstelsels in motors is verbode.
Alkoholmisbruik; middels of dwelmgebruik, insluitend waterrookpype word nie toegelaat nie.
Stilte is tussen 21:00 en 08:00
Vure word slegs toegelaat in aangewese areas, geen vure moet sonder toesig gelaat word nie.
Rommelstrooi of skade aan die natuurlike omgewing word nie toegelaat nie.
Die verblyf is nie troeteldiervriendelik nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie lieflike losstaande chalet het slaapplek vir 6 gaste. Die losstaande eenheid het 2 slaapkamers, die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n stoof, oond, yskas en 'n mikrogolf toegerus. Die ruim leefarea het 'n oopplan-sitarea en 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die lieflike stoep, sonder trappe, vang heeldag die winterson en lei direk na die speelgrond. Daar is 'n draagbare braai en gaste kan die klein vuurput geniet. WiFi word voorsien. Gaste het toegang tot die swembaddens en speelgrondgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Harde musiek, draagbare klankstelsels of klankstelsels in motors is verbode.
Alkoholmisbruik; middels of dwelmgebruik, insluitend waterrookpype word nie toegelaat nie.
Stilte is tussen 21:00 en 08:00
Vure word slegs toegelaat in aangewese areas, geen vure moet sonder toesig gelaat word nie.
Rommelstrooi of skade aan die natuurlike omgewing word nie toegelaat nie.
Die verblyf is nie troeteldiervriendelik nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid is 'n losstaande eenheid wat slaapplek vir 11 gaste het. Die hoofslaapkamer is op die onderste verdieping en het 'n dubbelbed. Daar is 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n slaapbank. Die solder is op die boonste verdieping en het 'n slaapkamer met 6 enkelbeddens. Dié eenheid beskik oor 1 badkamer met 'n stort-oor-bad en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n stoof, oond, mikrogolf en yskas toegerus. Die eenheid spog met 'n privaat, klein balkon en buitebraai- en eetarea met 'n mobiele vuurput en kollig, asook kampeerablusiegeriewe. 'n Privaat draagbare braai en klein -vuurputte is beskikbaar en daar is WiFi. Gaste het toegang tot die swembaddens en speelgrondgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
6 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Harde musiek, draagbare klankstelsels of klankstelsels in motors is verbode.
Alkoholmisbruik; middels of dwelmgebruik, insluitend waterrookpype word nie toegelaat nie.
Stilte is tussen 21:00 en 08:00
Vure word slegs toegelaat in aangewese areas, geen vure moet sonder toesig gelaat word nie.
Rommelstrooi of skade aan die natuurlike omgewing word nie toegelaat nie.
Die verblyf is nie troeteldiervriendelik nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié losstaande chalet het slaapplek vir 8 gaste in 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 1 koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die tweede slaapkamer het 1 dubbelbed, 1 enkelbed en daar is 'n klein slaapkamer met 1 enkelbed wat na die stoep lei. Daar is 1 badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n stoof, oond, mikrogolf en 'n yskas toegerus. 'n Privaat draagbare braai en klein -vuurputte is beskikbaar en daar is WiFi. Gaste het toegang tot die swembaddens en speelgrondgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Harde musiek, draagbare klankstelsels of klankstelsels in motors is verbode.
Alkoholmisbruik; middels of dwelmgebruik, insluitend waterrookpype word nie toegelaat nie.
Stilte is tussen 21:00 en 08:00
Vure word slegs toegelaat in aangewese areas, geen vure moet sonder toesig gelaat word nie.
Rommelstrooi of skade aan die natuurlike omgewing word nie toegelaat nie.
Die verblyf is nie troeteldiervriendelik nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 140 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hospitaalstraat R26, Eingedi Retreat, Ladybrand, 9745, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang