Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eingedi Retreat

Wildsplaas

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Mario F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mei 2022

Baie om te sien daarbuite. Pragtige sandsteen, veldblomme en wild.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Werner & Noleen
Eingedi Retreat
Hallo Mario Baie dankie vir jou resensie. Ons is bly julle het dit geniet hier by ons op die plaas. Ons hoop om julle weer te sien. Groete Qerner en Noleen

Charmodene L
Kort verblyf
5.0
Des 2021

Rustigheid met ’n avontuur. Dis baie rustig met die wildkyk en die voetslaan het dit regtig wonderlik gemaak en ’n lekker swem na die loop was net perfek. Om die diere om jou te hê en te gaan sien was die moeite werd. Die mense daar is vriendelik, jy voel tuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Werner & Noleen
Eingedi Retreat
Baie dankie vir die wonderlike review. Ons is bly julle het julle besoek by ons geniet. Ons hoop julle kom weer.

Tiemen B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Des 2021

Heerlik gekuier en fiets gery. Eingedi was 'n baie lekker rustige ervaring met pragtige natuurskoon en menige fietsryroetes vir die gesin. Werner en Noleen was baie gasvry en ons kon lekker kuier. Die wildrit op die plaas was 'n hoogtepunt om ons kuier af te sluit.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Werner & Noleen
Eingedi Retreat
Dankie vir die lekker kuier. Ons het dit geniet om julle te leer ken, en om te sien hoe hard julle werk om 'n sterk en heel gesin te bou. Hoop om julle weer te sien. Blessings Werner & Noleen

Jasper H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2021

Rustig. Pad is baie sleg en vol gate. Die wildrit het nie plaasgevind soos wat in hul advertensies en pamflette genoem word nie. Overall baie nice stay. Kan bietjie werk aan tariewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Werner & Noleen
Eingedi Retreat
Hi Jasper Thank you for your review, and here are our answers to the points you raised. The Freestate roads, as everyone knows by now, are in a terrible state. We patiently await upgraded conditions. The Game Drive for the long weekend was scheduled for Friday afternoon, and you unfortunately only arrived on Saturday. We offer game drives by Unimog or bakkie whenever possible, as it is a highlight experience for our guests. We offer base, mid, and peak rates to our guests. The weekend you chose fell into the peak season. We try to stay within the rates bracket of the surrounding accommodation establishment.

Marilena L
Kort verblyf
2.4
Apr 2021

Die omgewing is mooi, en dit is in die natuur. Het die rustigheid geniet. Was die enigste kamppeerders by die kamp (tente) area. Sal net die toilet/stortarea nader aan die tentkamparea oprig, want wat ons gebruik het was agter aan die opwasgedeelte waar jy jou skottelgoed ens. kan skoonmaak en dit was tussen die huisies. Die pad voor die afraai by hulle het ook verskriklike slaggate en dit is redelik groot vir km ver. Het ook glad nie die vuurput/braaiers skoongemaak die volgende dag nie. Die vullisdromme was ook nie naby waar die tentarea is nie, slegs by die verskillende huise. 9 uur die aand tot 8 uur die oggend was dit ook soos stiltetyd.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Melanie H
1 nag
4.6
Jan 2020

Was aangenaam verras oor hoe 'n mooi area dit is. Dit was 'n mooi area om te besoek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Werner & Noleen
Eingedi Retreat
Hi Melanie Thank you so much for your kind review. We are so glad you enjoyed this beautiful and often overlooked, part of the country. We hope to see you again. Kind regards, Werner and Noleen with the Eingedi Retreat Team

Edgar K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2020

Lovely stay would have picked free standing units. Neat and clean and well run with great support from the owners on all needs. Nice farm with great views and game within property (by bicycle for us). We also cycled for 3 days on the district dirt roads, with lovely farms and views, doing typically 60 km loops. The farming area is safe and a gem for cycling on predominantly smooth roads for mountain bicycles. Note: Thorns on the road edges require the use of tubeless tyres.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Werner & Noleen
Eingedi Retreat
Edgar, we are glad you enjoyed your visit. The farm and animals managed to discover the local surrounding area. It was great having you.

Karin B
Kort verblyf
3.2
Sep 2020

Was lekker, maar te duur vir die plek! Dit raak baie duur as mens vir alles ekstra moet betaal. Alles ekstra R1080 gekos.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Jennie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2019

Fantastiese ligging. Stil en rustig met pragtige voetslaanroetes en baie natuurlewe. Die akkommodasie was voldoende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Werner & Noleen
Eingedi Retreat
Hi Jennie, Thank you for your kind review. It was very pleasant meeting you, and we hope to see you again. Happy travels Werner and Noleen

Sjani D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2019

Baie lekker. Eingedi in 'n baie mooi plaas, ons het baie wild gesien en baie gerieflik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Werner & Noleen
Eingedi Retreat
Dear Sjani Thank you for the wonderful review. We really enjoyed having your family here. It was special to see a mother and father inputting into their children's lives the way you do. Keep on instilling close family values, which will lead to your children being secure in who they are. We hope to see you again. Kind Regards Werner and Noleen

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Werner & Noleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R420
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R420
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 140 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hospitaalstraat R26, Eingedi Retreat, Ladybrand, 9745, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqm5TMGRA4LWgEJqwAwSHQr7SA9uNDc2ZBoSuEqkELymvrNJL3o?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R420 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 R26 Komissiepoort Eingedi Retreat 9745 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.330613025165 27.298064231872

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang