Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ekuthuleni River Front Chalets

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Suzelle B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Natuurskoon, netjies en veilig. Ons het verskriklik lekker gebly. Sal dit vir enige iemand aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Pragtig en rustig. Hierdie plek is 'n versteekte juweel. Die ligging is perfek, dit is stil en rustig en die woonplek is baie mooi. Die plek is skoon, smaaklik gemeubileer en het alles wat mens nodig het vir 'n ruskansie. Ons toer redelik baie en dit is min dat ons wow sê wanneer ons by 'n plek inloop. Baie dankie vir die skoonmaak dame, want sy hou die plek silwerskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Rustig, wonderlik vir ons siele. Dit was heerlik om die seekoeie bedags te hoor en te sien. Die bokkies wat op die grasperk wei, is sielsgenot. Heerlik om net rustig te kan ontspan en herlaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2024

Baie geniet, net jammer vir die gebrek aan 'n vriendelike gesig. Dit was lekker en rustig. Die aanduiding is dat hout by die hek gekoop kan word. Nadat ek navraag gedoen het oor die hout is ek laat weet dat die inligting aan my verskaf daar nie hout is nie. Die inligting is nie akuraat nie. Daar is ook nie gevra of alles in plek is nadat ons daar aangekom het nie en kliëntediens is nie op standaard nie.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Bart D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

On the Olifants. A great stay on the Olifants in a small game park. Very private and good game viewing, especially hippos. Clean house with a fine game viewing deck and braai facilities. If you do not want to cook three bridges are just under 10 minutes away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Die chalet langs die rivier was regtig heerlik en rustig. Baie netjies. As ek enige voorstelle kan maak is dit dat die geriewe met betrekking tot beurtkrag opgegradeer kan word. Ons het fase 5 en 6 beurtkrag gehad wat tot 4 ure aanmekaar was. 'n Liggie en kerse is nie voldoende nie. 'n Gasstoof sou regtig baie help. Ons is nie kampers nie en het dus nie die nodige toerusting daarvoor nie. Dit is regtig 'n baie lekker chalet en die skottelgoedwasser, WIFI en vol DSTV was baie gerieflik (as die krag aan is).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ettienne D
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Nov 2023

Mooi omgewing. Verblyf was goed, maar die interaksie/optrede van die eienaar was nie aanvaarbaar nie. Valse beskuldiging van mans wat naak rondbeweeg in die binnekant van die chalet. Onnodige reaksie op die skuifdeur wat oop is terwyl die mense binne die chalet is en in en uit beweeg. Onaanvaarbare opmerkings oor die gedrag van Suid-Afrikaners wat van tyd tot tyd daar oorbly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anelle R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Lieflike ligging, baie groot eenheid. Ek het 'n chalet verwag maar dit is in der waarheid 'n baie groot huis! Uitstekend toegerus, onverbeterlike uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeline M
Kort verblyf
5.0
Feb 2022

Lekker naweekwegbreek. Ons het dit baie geniet, net wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lilanie &
Ekuthuleni River Front Chalets
Baie dankie vir jul positiewe resensie ons sien daarna uit om jul familie weereens te akkommodeer. Rina

Anelise R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2022

Rustige, stil en kalm atmosfeer. Baie aangenaam. Aangename plek wat baie mooi en netjies was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lilanie &
Ekuthuleni River Front Chalets
Baie dankie Anelise vir jul positiewe resensie. Ons sien daarna uit om jul familie in die toekoms weer te akkommodeer. Rina

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lilanie & Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ekuthuleni-plaas Oxford 183, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6d4c0d96d4254645e17fcaf0aff0166144fbedf170818b55bbd092816aa93e77e165d9a33c9430437cdf9432e7936b898b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 183 Ekuthuleni Farm Oxford Hoedspruit 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -24.212763888889 30.818111111111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang