Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

EL Alamein

Selfsorg
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alamein-weg 27, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R495 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

EL Alamein bied gerieflike oornagverblyf in die hartjie van Milnerton, Kaapstad. Dit is 'n wonderlike opsie vir paartjies, alleenreisigers en gesinne wat die Moederstad wil verken.

Hierdie eiendom bied gaste 4 kamers wat tussen 2 en 4 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Hierdie kamers is almal ingerig met dubbelbeddens; een van die kamers sluit egter 'n enkelbed in. Drie van hierdie kamers het hul eie badkamer, terwyl die ander kamer van 'n gedeelde badkamer gebruik maak. Elke badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.

Gratis WiFi is beskikbaar in elke kamer asook 'n tee- en koffieskinkbord met komplimentêre tee, koffie, melk, suiker en water. Gaste het volle toegang tot 'n gedeelde gastesitkamer en 2 kombuise waar hulle 'n maaltyd kan voorberei.

Buite is 'n ruim gedeelde area met 'n swembad, 'n jacuzzi en braaigeriewe. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel. Die ligging van hierdie eiendom is 'n kort entjie vanaf die winkels en restaurante asook Bloubergstrand.

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Alamein-weg 27, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R495
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R495
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alamein-weg 27, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8d2f246c6a7bfb6eacaf1ce751c74219fd5a8e9fc79c8abd13b1de37a7f781fda96fd45fc60c4300c412ee30e8f015a8843?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R495 per nag, vir 2 mense 27 Alamein Road Milnerton 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8752648 18.4933834

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang