Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

EL Alamein

Selfsorg
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alamein-weg 27, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R495 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

EL Alamein bied gerieflike oornagverblyf in die hartjie van Milnerton, Kaapstad. Dit is ideaal vir paartjies, enkelreisigers en gesinne wat die Moederstad wil verken.

Verblyf worrd gebied in 4 kamers wat slaapplek bied aan 2 en 4 gaste. Hierdie kamers het 'n dubbelbed; een van die kamers het egter 'n enkelbed. Drie van hierdie kamers het hul eie badkamer, terwyl gaste in die ander kamer gebruik maak van 'n gedeelde badkamer. Elke badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Gratis WiFi is beskikbaar, asook 'n tee- en koffieskinkbord met komplimentêre tee, koffie, melk, suiker en water. Gaste het toegang tot 'n gedeelde sitkamer en 2 kombuise waar hulle maaltye kan voorberei.

Buite is 'n groot gedeelde area met 'n swembad, 'n Jacuzzi en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die verblyf is 'n kort entjie vanaf die winkels en restaurante, asook Bloubergstrand.

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Alamein-weg 27, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R495
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R495
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alamein-weg 27, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8d2f246c6a7bfb6eacaf1ce751c74219fd5a8e9fc79c8abd13b1de37a7f781fda96fd45fc60c4300c412ee30e8f015a8843?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R495 per nag, vir 2 mense 27 Alamein Road Milnerton 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8752648 18.4933834

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang