El Dorado 106
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 14 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buitekantstraat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
El Dorado 106 is 'n moderne selfsorg-eenheid in die veilige El Dorado Village-kompleks in Oudtshoorn, 'n dorp in die Wes-Kaap wat as die volstruishoofstad bekend is.
Die woonstel het 'n koningingrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv kanale.
Gratis WiFi, braaigeriewe en parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Daar is ook 'n groot gemeenskaplike swembad en rugsteunkrag.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Bert Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 52
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Buitekantstraat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Gaste dink El Dorado 106 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Oudtshoorn Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buitekantstraat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap