Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

El Dorado 109

Selfsorg
Winteraanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 9 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 R1 040 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

El Dorado 109 is 'n moderne selfsorg-eenheid in die veilige El Dorado Village-kompleks in Oudtshoorn, 'n dorp in die Wes-Kaap wat as die volstruishoofstad bekend is.

Die woonstel het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv kanale.

Gratis WiFi, braaigeriewe en parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Daar is ook 'n groot gemeenskaplike swembad.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 4 resensies vir El Dorado 109
Netheid
3.8/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Bert Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 52

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Buitekantstraat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink El Dorado 109 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
R1 300 R1 040
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 300
R1 300 R1 040
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9008c9288c9aea11fd19fa6960d16cfbe009cdb6ccf14cde3e8e062f0c844249e34e56d289358ad41b4008dd60bc17cf02ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 040 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Buitekant Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.583738 22.193242
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem