El Dorado 38
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Parkweg, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Vanaf R2 560 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
El Dorado 38 bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in die hartjie van Oudtshoorn. Hierdie kompleks is 'n wonderlike opsie vir paartjies of klein gesinne wat op soek is na 'n rustige wegbreek om hierdie area, bekend as die volstruishoofstad, te verken.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n dubbelslaapbank vir kinders en 'n TV.
Daar is 'n privaat stoep met gemaklike buitemeubels en braaigeriewe wat die perfekte plek is vir gaste om te ontspan. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Bert Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Parkweg, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Oudtshoorn Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Parkweg, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap