El Shadai Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dahlia-straat 12, Thabazimbi, 0387, Limpopo
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
El Shadai Guesthouse is in Thabazimbi, net 2 en 'n half uur vanaf Pretoria naby die Waterberge en Marekele Nasionale Park. Dit ideaal vir stadsjapies wat smag na 'n wegbreek. Ons puik akkommodasie is ook geskik vir sakelui.
Ons het 'n lieflike plonspoel naby die lapa waar gaste kan ontspan. Daar is ook 'n pragtige tuin waar gaste na 'n besige dag kan afwen. Ons etes word met liefde voorberei en ons persoonlike diens en aandag aan detail sal verseker dat gaste gerieflik hier bly.
Marekele Nasionale Park is net 15 minute se ry van hier af. Die Groot 5 is daar te sien en daar is maklike én uitdagende voetslaanroetes. Buiten die wild, bied die park ook asemrowende uitsigte. Ons maak ook voorsiening vir langer verblyf. Thabazimbi bied gerieflike toegang tot die Medupi Power Project in Lephalale (Ellisras).
Bespreek by ons en beleef 'n onvergeetlike tydjie in Thabazimbi.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Estie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Dahlia-straat 12, Thabazimbi, 0387, Limpopo
- Gaste dink El Shadai Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Thabazimbi Waterberg Limpopo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dahlia-straat 12, Thabazimbi, 0387, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang