El Shadai Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dahlia-straat 12, Thabazimbi, 0387, Limpopo
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Geleë in die pragtige dorp Thabazimbi wat net 2,5 uur se ry vanaf Pretoria is, naby die Waterberge en Marakele Nasionale Park, lê El Shadai Gastehuis. Dit is die perfekte wegbreek vir sakelui en 'n wegbreekweek of naweek.
Ons het 'n pragtige plonspoel naby die lapa-area waar jy verseker kan ontspan. Ons het 'n pragtige tuin waar jy sal kan ontspan na 'n besige dag. Ons etes is tuisgemaak met baie liefde en ons persoonlike diens en spesiale aandag aan detail sal verseker dat jy 'n ontspannende en gemaklike verblyf het.
Marakele Nasionale Park is net 15 minute se ry. Marakele Nasionale Park huisves Afrika se Groot 5 wildspesies. Hier kan besoekers baie natuurroetes geniet, van steil en veeleisend tot rustig en ontspanne. Daar is talle besienswaardighede in die omgewing, van wildlewe tot pragtige uitsigte. Ons maak ook voorsiening vir langer verblyf. Thabazimbi is ook binne bereik van die Madupi Power Project in Lepalale, Ellisras.
Dit dra alles by om jou verblyf in Thabazimbi onvergeetlik te maak!
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Estie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Dahlia-straat 12, Thabazimbi, 0387, Limpopo
- Gaste dink El Shadai Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Thabazimbi Waterberg Limpopo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dahlia-straat 12, Thabazimbi, 0387, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang