El Shadai Guesthouse & Spa
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Pieter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 91
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Lynn-lee M - Mei 2024
Algehele gradering
Perfect, tranquil, relaxing.
Daleen A - Mrt 2024
Algehele gradering
Ontspanne. Mooi uitsigte. Kuite geoefen!
Linda V - Nov 2023
Algehele gradering
Rustige, veilige atmosfeer.
Daphney M - Feb 2024
Algehele gradering
Our stay was amazing.
Theresa O - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Lees meerJoe V - Okt 2023
Algehele gradering
Dit was fantasties! Sal beslis weer gaan.
Elma E - Feb 2023
Algehele gradering
Dit was 'n baie aangename kuier.
Kanthan P - Jan 2023
Algehele gradering
Awesome.
Galida K - Jan 2023
Algehele gradering
Brilliant.
Ilona J - Nov 2023
Algehele gradering
Great venue, friendly service, beautiful views and awesome food.
Portia M - Okt 2023
Algehele gradering
Fantastic.
Marvin H - Sep 2023
Algehele gradering
It was great.
Christelle S - Jan 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier en hulle was baie gasvry!
Clive N - Mei 2023
Algehele gradering
Amazing breakaway.
Eugéne L - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie rustige en vreedsame kuierplek!
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Katlego T - Des 2022
Algehele gradering
Friendly hosts made our stay comfortable.
Chris S - Des 2022
Algehele gradering
Privaat met mooi uitsig oor dam.
Hanle J - Des 2022
Algehele gradering
Lekker!
Morne V - Okt 2022
Algehele gradering
Baie gasvry en 'n uitstekende ontbyt.
Gerda V - Sep 2022
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Lourens G - Sep 2022
Algehele gradering
Relaxing and quiet.
Cecile S - Aug 2022
Algehele gradering
Baie rustige ervaring.
El Shadai Guesthouse & Spa se terugvoer
Hallo Cecile, baie dankie vir die resensie. Ons waardeer dit baie en ons is bly julle het dit geniet. Dankie vir julle ondersteuning en mooi daggie vir jou.
Juan P - Aug 2022
Algehele gradering
Dit was amazing plek.
El Shadai Guesthouse & Spa se terugvoer
Hallo Juan, baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit en ons is bly julle het dit tydjie geniet. Dankie vir die ondersteuning en mooi daggie verder vir jou.
Nicolet V - Jul 2022
Algehele gradering
Amazing.
Andries P - Feb 2022
Algehele gradering
Elke oomblik geniet.
Sibongile J - Jan 2022
Algehele gradering
Amazing breakfast. We had a wonderful time.
Annabel B - Sep 2022
Algehele gradering
El Shadai Guesthouse is 'n pragtige plek met 'n stunning uitsig oor die dam en berge, maar dis slegs vir fikse mense sonder enige knieë probleme.
Jaco V - Jul 2022
Algehele gradering
Netjies.
Ubendra N - Jun 2022
Algehele gradering
Warm welcome from Susan and Peter. We were comfortable and well taken care off.
Pieter O - Des 2021
Algehele gradering
Dit was lekker, die mooiste sig oor Harties. Daar is baie om te doen in die area
Andre V - Jun 2021
Algehele gradering
Rustig, pragtige uitsig. Lekker privaat.
Leendert M - Mei 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon en vriendelik.
Willie S - Jan 2021
Algehele gradering
Absoluut lekker
El Shadai Guesthouse & Spa se terugvoer
Hello Willie, dankie vir die terug voer oor julle verblyf, Ons is bly julle het dit geniet en dankie vir julle ondersteuning, Ons hoop om julle weer gou te sien in die toekoms Mooi daggie verder
Hernes S - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.
Ilze S - Jan 2021
Algehele gradering
Baie goeie ligging en ons het dit baie geniet.
El Shadai Guesthouse & Spa se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer. Ons het gevind dat daar 'n skroef los was in die handvatsel van die stort kraan. Dit het veroorsaak dat die klep nie behoorlik oop getrek word nie en dus sal die water stadig uitloop. Ons was heeltyd beskikbaar, maar ongelukkig het julle eers die probleem genoem met jul vertrek.
Daniel C - Okt 2021
Algehele gradering
Very good
Craig R - Aug 2021
Algehele gradering
A good experience overall.
Carien M - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie rustig en mooi uitsig.
El Shadai Guesthouse & Spa se terugvoer
Hi Carien, dankie vir jou terugvoer. Die stortkop was nie foutief en het gewerk. Die stortkop is so ontwerp dat dit nie water in die middel spuit nie. Dit was op n naweek gerapporteer en ons kon toe nie n ander tipe stortkop gaan koop omdat die hardeware toe was. Dit was die eerste klagte wat ons gehad het oor die spesifieke soort stortkop. Ons het dit intussen vervang.
Leonie S - Mei 2021
Algehele gradering
Mooiste uitsig, netjiese plek, goeie diens.
Karen V - Des 2020
Algehele gradering
Pragtige plek. Was wonderlik.
El Shadai Guesthouse & Spa se terugvoer
Hallo Karen, dankie vir die terugvoer. Ons is bly dat julle die tyd hier by ons geniet het. Dankie vir julle ondersteuning, ons hoop om julle terug te verwelkom in die naby toekoms. Alles wat goed is vir 2021.
Groete
Susan
Janette B - Nov 2019
Algehele gradering
Ongelooflike mooi plek met prentjiemooi uitsig!
Izelle M - Jun 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Bongekile S - Feb 2019
Algehele gradering
It was my first time. I enjoyed the view.
Enerth B - Nov 2019
Algehele gradering
The house is beautiful, the view is stunning.
Casandra H - Des 2019
Algehele gradering
I will recommend the place, if they upgrade some areas of weakness.
Lees meerEl Shadai Guesthouse & Spa se terugvoer
Hello Haddad, thank you for taking the time to put a review. We take all reviews seriously and try to always improve.
Unfortunately, we were in Cape Town at the time that you were there, We have problems with the wifi in suite 4 as it is on the 4th level but we are going to put rooters and new fibre installed. If we were then we would have suggested that any time you are welcome to go to the dining room and use the wifi there
Regarding the spa room, I will take it up with Yvonne as she is responsible for the spa room.
We have a parking for each suite and you asked if your friends can come for a braai there the Saturday, and as I mentioned to you before you booked in we don't allow visitors but I will make an exception to the rule and allow your friends to come braai there, but I did mention to you that they will have to park outside and you were fine with it. That is why we don't want to allow this again to have visitors because now you are unhappy about the parking, but we did mention it.
Thank you for your comments we will definitely take note of everything you said and apologies for any inconvenience caused.
Have a lovely Christmas and God Bless you .
Leoni S - Apr 2019
Algehele gradering
Baie mooi, baie lekker.
Millicent M - Sep 2018
Algehele gradering
El Shadai Guesthouse is an amazing place.
Siphiwe M - Sep 2018
Algehele gradering
Our stay was amazing!
Xan E - Sep 2018
Algehele gradering
We had an awesome time at EI Shadai. The service we received was superb. They know how to treat guests. I felt at home.
Xolile B - Jul 2018
Algehele gradering
Very warm.
Danelle V - Mei 2018
Algehele gradering
Dit was regtig wonderlik en die view was asemrowend!
Maria B - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was aangenaam en die omgewing is beeldskoon en rustig, en die diens is uit die boeke.
El Shadai Guesthouse & Spa se terugvoer
Hello Maria, Baie dankie vir jou terug voer, Ons is baie bly dat alles goed verloop het en dat julle gelukkig was, Mens bekommer jou maar altyd as ons nie self by die gaste huis is nie. Ons sou graag julle wou ontmoet het, maar kon ongelukkig nie die naweek daar wees nie, Baie dankie vir jou mooi woorde en revue, dit beteken baie vir ons Hopelik sien ons julle weer in die toekoms, en is ons by die gaste huis. Mooi lang naweek, geniet die rus
Susan Elshadai
Katinka B - Mrt 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Nicolene B - Feb 2018
Algehele gradering
Wonderlike mense, skoon en netjies.
El Shadai Guesthouse & Spa se terugvoer
Hello Nicolene. Baie dankie vir jou revue, ons waardeer dit baie, Baie dankie vir julle ondersteuning,ons het dit baie geniet om julle hier by ons te verwelkom, en julle kuiertjie saam met ons geniet. Jy moet n wonderlike week hou, en God Seen julle ryklik.
Eankie
Groete,
Susan
Rina N - Jan 2018
Algehele gradering
Rustig, kalm en baie vreedsaam.
El Shadai Guesthouse & Spa se terugvoer
Hallo Rina,
Baie dankie vir jou revue, dit beteken baie vir ons. Ek is bly julle het die verblyf geniet, en lekker ontspan. Dit is die idee, dat ons gaste moet rus en die natuur moet geniet. Dankie ook vir julle ondersteuning, ons waardeer dit baie. Ons hoop om julle weer in die naby toekoms te sien. God seën julle in 2018.
Groete
Susan en Pieter
Lynette S - Des 2018
Algehele gradering
Fabulous view and very comfortable accommodation.
Jacobus O - Des 2018
Algehele gradering
Heerlik, vriendelike gastehuis met baie mooi uitsig.
Victor F - Nov 2018
Algehele gradering
Anniversary weekend.
Daniella V - Mrt 2018
Algehele gradering
Perfekte blyplek tydens “Om Die Dam maraton”.
Amanda M - Des 2018
Algehele gradering
Peaceful and accommodating.
Anonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
Moshiane L - Nov 2017
Algehele gradering
The place I very nice and clean. The staff is of very good standard, they are approachable and nice, everything happened last week, was the best and excellent. Thank you.
El Shadai Guesthouse & Spa se terugvoer
Dear Prudence,
Thank you very much for taking the time to post review, we truly appreciate it. I would also like to thank you for your kind words, we are glad you enjoyed your stay with us and for referring other guests to us. We enjoyed your company, and especially that of your cute little girl.
God Bless you and your family this festive season.
Regards,
Susan
Kirk N - Okt 2017
Algehele gradering
Fantasties, sal definitief weer daar tuis gaan. Hoogs aan te bevele.
El Shadai Guesthouse & Spa se terugvoer
Baie dankie vir jou resensiee, dit beteken baie vir ons, Dankie vir julle ondersteuning, ons waardeer dit, ons is bly julle was gelukkig en het die verblyf geniet, Net jammer oor die weer, Jy het n pragtige dogter, en was bly julle 2 het by ons kom kuier.
Mooi week voorentoe, en mag God julle seën.
Dankie
Susan
Diléne M - Jun 2017
Algehele gradering
Heerlik en gasvry.
El Shadai Guesthouse & Spa se terugvoer
Hello Dilene
dankie vir jou terug voer ons waardeer dit opreg, Ek is bly julle het die kuier by ons geniet, en hoop julle kom weer terug in die naby toekoms, Dankie vir julle ondersteuning, God seen julle, en julle moet die naweek vreeslik geniet. Mooi daggie verder Susan
Carl J - Apr 2017
Algehele gradering
Baie goeie diens.
El Shadai Guesthouse & Spa se terugvoer
Hello Megan, thank you so much for your review, it means a lot to us. We always strive to give our best and when you get such positive feedback it really makes us happy. Thank you for your support. Have a wonderful weekend.
Regards,
Susan.
Tsholofelo M - Jan 2017
Algehele gradering
I had wonderful time.
El Shadai Guesthouse & Spa se terugvoer
Hello Tsholofelo,
Thank you for taking the time to write a review for us. It means a lot to us and thank you for your positive feedback. We really enjoyed your company, and we hope to see you again in the near future.
God bless you.
Regards,
Susan.
Ben E - Okt 2017
Algehele gradering
Lekker ontspannend en stil.
Mariet S - Mei 2017
Algehele gradering
Het lekker gebly, maar die foto's laat die plek baie beter lyk as wat dit is.
El Shadai Guesthouse & Spa se terugvoer
Beste Mariet,
Baie dankie vir jou terugvoer, ons vat alle kommentaar, of dit positief of negatief is, ernstig op. Ek sien jy het 'value for money' n lae punt gegee. Moet nie as persoonlik op geneem word nie, maar wil graag van die geleentheid gebruik maak om te noem dat ons pryse die laagste van al die 5-ster gastehuise in die area, selfs van die 4-ster plekke. Julle het die goedkoopste kamer bespreek. Hoe duurder die kamer, hoe meer spasie word gebied en hoe mooier is die uitsigte.
Ek sien jy was ook nie tevrede met die 'customer service' nie. Ek weet ons was nie 24 uur beskikbaar nie, en het verduidelik ons moes elke oggend baie vroeg ry vir my seuntjie se aktiwiteite. Ons het ons bes gedoen om julle te akkomodeer so ver as wat ons kon. Dit is gelukkig baie min wat dit so gebeur dat my seuntjie elke dag kompetisies van verskillende soort op een naweek het. Ons was bereid om vir julle ontbyt te maak, maar julle het verkies om die R200 te neem en om nie ontbyt die eerste oggend te eet nie. Hiervoor het ons groot om verskoning gevra.
Ons is besig om by die swembad reg te maak waar 'n pyp gebars het. Ongelukkig gebeur goed partykeer waaroor ons nie beheer het nie, maar ons het onmiddelik mense gekry om daaraan te werk.
Ek is jammer julle was nie baie tevrede nie, en sal daaraan werk om selfs nog beter diens vir ons gaste te gee. Weereens dankie vir julle ondersteuning, ons waardeer dit. Ek hoop dat julle darem die naweek verder geniet het in ons pragtige dorpie.
God seën julle en alle voorspoed vorentoe.
Groete,
Susan
Marietta P - Des 2016
Algehele gradering
Beslis 'n gastehuis wat ek weer sal besoek - veral die Penthouse wat sy eie swembad het.
El Shadai Guesthouse & Spa se terugvoer
Hello Marietta
Baie dankie vir jou terugvoering. Dit maak ons baie opgewonde as ons sulke positiewe resensies kry. Ons is bly julle het die tydjie saam met ons geniet. Ons hoop om julle weer te sien in die naby toekoms. Julle moet 'n fantastiese dag hê. Al God se liefde met julle.
Dankie
Susan
Natasha B - Nov 2016
Algehele gradering
It was amazing. The view is stunning and the host and hostess is wonderful!
El Shadai Guesthouse & Spa se terugvoer
Hello Natasha,
Thank you so much for your review, it means alot to us, we appreciate you taking the time to put a review.
Thank you for your support, we hope to see you again in the near future. God bless and have an awesome Christmas and new year.
Regards,
Susan
Prudence S - Sep 2016
Algehele gradering
Perfect.
Madelein D - Feb 2016
Algehele gradering
Uitstekend.
Johny S - Mrt 2016
Algehele gradering
Proper place.
Pierre T - Jul 2016
Algehele gradering
Professioneel en asemrowend.
Barry G - Nov 2015
Algehele gradering
Luukse, skoon, private verblyf met ongelooflike uitsig, sonsondergang en soveel ekstras.
El Shadai Guesthouse & Spa se terugvoer
Hello Barry, Baie dankie vir jou revue, ons waardeer dit baie, Dit beteken altyd baie vir ons as gaste vir ons komentaar lewer, en so dan kan ons ook verbeter, Weereens, baie dankie vir julle onersteuning, ons het julle kuertjie baie geniet
Julle moet n wonderlike Kersfees, en geseende nuwe jaar hou
Groete
Susan
El Shadai
Johan-dirk V - Mrt 2015
Algehele gradering
Uitstekende diens en verblyf. Sal beslis weer terug gaan.
Lynette H - Sep 2015
Algehele gradering
Baie rustig en uitsig onwerklik mooi.
Lodewicus A - Mei 2015
Algehele gradering
Baie goed!
Johan K - Jun 2015
Algehele gradering
Goeie bestemming vir 'n naweekwegbreek!
Khadija D - Des 2015
Algehele gradering
Pleasant stay.
Boitumelo M - Okt 2014
Algehele gradering
Awesomeness
Riaan B - Aug 2014
Algehele gradering
Het ons verblyf daar baie geniet.
Johan J - Jul 2014
Algehele gradering
Lekke!
Kabelo S - Mei 2014
Algehele gradering
Perfect
Francois (fav) V - Mrt 2014
Algehele gradering
Bly volgende keer langer!
Nanine B - Mrt 2014
Algehele gradering
Asemrowend.
Elana J - Mrt 2014
Algehele gradering
El Shadai Gastehuis - definitief 'n moet!
Martin N - Sep 2014
Algehele gradering
Good views and clean room.
Sonette O - Apr 2014
Algehele gradering
Heerlik en ontspanne!
Willie T - Mrt 2014
Algehele gradering
Great stay, lovely views!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Karelstraat 14, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang