Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

El Shadai Guesthouse & Spa

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 91 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Lynn-lee M
1 nag
5.0
Mei 2024

Perfect, tranquil, relaxing. Great stay with a lovely breakfast to end off with!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen A
1 nag
5.0
Mrt 2024

Ontspanne. Mooi uitsigte. Kuite geoefen! Ek en my ma het die gastehuis baie geniet. Ons het rustig ontspan en uitgekyk oor die dam en ook die spa besoek. Die kamers en tuin is baie mooi en netjies. Vriendelike diens en mense. Lekker groot ontbyt gekry volgende oggend. Verskeie restaurante in area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Rustige, veilige atmosfeer. Waarde vir geld. Netjies en vriendelike mense en baie gasvry. Ontbyt was heerlik! Sal weer gaan oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daphney M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Feb 2024

Our stay was amazing. We had a lovely stay, the place was breathtaking . The staff was very friendly, and the owner was friendly as well. The breakfast was delicious, and the views were amazing. Definitely going back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Baie lekker gebly! Baie pragtige ou plekkie met 'n fabulous view gehad. Pieter en sy seun het elke oggend vir ons die lekkerste ontbyt gemaak. Pieter was ons behulpsaam met advies oor lekker eet- en kuierplekke, wat dit vir ons makliker gemaak het om die wegbreek te geniet. Ek en my man het van die spa-geriewe ook gebruik gemaak en dit was absoluut hemels! Hierdie is voorwaar 'n oulike plekkie naby alles en ek sal dit vir 'n wegbreek naweek definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joe V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Dit was fantasties! Sal beslis weer gaan. Dit was eerlikwaar 'n baie lekker, rustige en ontspannende kuier by El Shadai. Personeel is vriendelik en die eienaar weet vir seker wat hy doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elma E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Dit was 'n baie aangename kuier. Dit was vanaf ons daar aangekom het tot en met ons vertrek 'n onvergeetlike lekker kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kanthan P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Awesome. Hosts were super friendly and accommodating. Breakfast was delicious and the rooms were spacious and very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Galida K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Brilliant. Our suite was amazing. We enjoyed the splash pool so much that we didn't even leave the guest house on our first day! Pieter and Susan were amazing hosts and extremely considerate regarding our dietary requirements. Breakfast was good. The views are amazing and worth all the stairs!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilona J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2023

Great venue, friendly service, beautiful views and awesome food. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 91

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karelstraat 14, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5d3ba3e7812bd93d7b9731129d2974c873cb8d913d0d3e7b2a092749a8b4e2bab47f1997f58e66b898868379c2f69908c7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 890 per nag, vir 2 mense 91 5 1 5 14 Karel Street Schoemansville 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.727347510379 27.859755801258

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang