Eland - Desert Wind Private Guest and Game Farm
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Desert Wind Plaas, Ouberg/Touwsrivier/Ladismith-weg, Montagu, 7700, Wes-Kaap
- Vanaf R1 720 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Eland - Desert Wind Private Guest and Game Farm is in die Klein Karoo geleë. Dit skuil tussen majestueuse berge, boomlose vlaktes en skouspelagtige landskappe. Hierdie gebied spog met pragtige wynproduserende en vrugteverbouende dorpe, hoë kranse, helder riviere en kronkelende passe. Die unieke Desert Wind Private Guest and Game Farm is sowat 200 km vanaf Kaapstad en 48 km vanaf Montagu.
Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n kaggel. Daar is 'n onderdakstoep met buitesitplek, asook 'n braai- en 'n boma-area. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Colette Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 20
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Desert Wind Plaas, Ouberg/Touwsrivier/Ladismith-weg, Montagu, 7700, Wes-Kaap
- Gaste dink Eland - Desert Wind Private Guest and Game Farm het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Desert Wind Plaas, Ouberg/Touwsrivier/Ladismith-weg, Montagu, 7700, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang