Eland Valley Resort
Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 68 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Drakensberg Gardens-weg 1, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R600R540 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Eland Valley Resort bied knus selfsorgverblyf in houthuisies met pragtige uitsigte oor die rivier.
Die oord het 14 selfsorg-houthuisies in 'n park-omgewing. Daar is 4 huisies met slaapplek vir 2 gaste en 10 huisies met slaapplek vir 6 gaste. Elke huisie het gemaklike beddens, of dit nou dubbelbeddens of stapelbeddens is. Elke eenheid het ook 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware.
Die kombuisies lei elk na 'n knus leefarea met 'n rusbank, TV en toegang tot 'n balkon met 'n uitsig oor die rivier. Braaigeriewe en 'n gemeenskaplike swembad is beskikbaar.
Gaste kan die prentjiemooi wandel- of voetslaanroetes in die omgewing verken, piekniek hou, of op opgeblaasde binnebande in die skitterende rivier dryf.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Sheldon Derron Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 43
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Drakensberg Gardens-weg 1, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Eland Valley Resort het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 68 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Drakensberg Gardens-weg 1, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal