Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elands Bay Guesthouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kreefstraat 184, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
  • Vanaf R7 850 per nag (plek vir 24)

Beskrywing

Elands Bay Guesthouse is 'n selfsorghuis in Elandsbaai aan die Weskus. Daar is 3 aparte eenhede en dit is ideaal vir 'n groot gesin of vriende wat graag saam wil bly, maar steeds privaatheid wil hê.

Hierdie huis bied slaapplek aan 24 gaste en beskik oor 'n hoofhuis, asook 'n anneks op die boonste en onderste verdiepings. Daar is 6 slaapkamers in die hoofhuis en 2 slaapkamers in elke anneks. Die slaapkamers het 'n koning-, koningingrootte-bed, enkelbeddens of stapelbeddens. Die hoofhuis het 4 badkamers en elke anneks het sy eie badkamer. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien.

Die hoofhuis het 'n volledige kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is Die leefarea het sitplek, 'n TV met DStv, 'n pooltafel en tafeltennis. Albei annekse het 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die leefareas in beide eenhede het rusbanke, 'n etenstafel en 'n TV met DStv. WiFi is beskikbaar.

Al 3 eenhede het toegang tot sy eie privaat braaigeriewe, 'n gedeelde swembad en parkeerplek op die perseel vir 5 voertuie. Die verblyf is naby winkels en restaurante en Lambertsbaai is net 48,3 km ver.

Kamer-opset

Kapasiteit: 24 Aantal kamers: 10 Aantal badkamers: 6
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 5 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xStapelbed
Slaapkamer 7
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 8
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Slaapkamer 9
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 10
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet
Badkamer 4

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 5

Stort, Toilet
Badkamer 6

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Paul Owen Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 3

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 maande

Ligging

  • Kreefstraat 184, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 850
per nag (plek vir 24)
Vanaf
Vanaf R7 850
per nag (plek vir 24)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kreefstraat 184, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a7d49674370c9da66b2a12bd74d89a311ad9f218cc10bae9c2e97850601035ff61dc9d755862fde625d457fb05a07a010ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 850 per nag (plek vir 24) 184 Kreef Street Elands Bay 8110 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.3181308 18.3294906

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang