Elands Valley Guest Farm
Beskrywing
Die kliphuisie bied slaapplek vir 3 gaste in 2 slaapkamers en daar is 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en 'n en suite-stort. Die tweede slaapkamer is langs die patio, en het 1 enkelbed, asook 'n klein badkamer met 'n bad. Die kombuis het basiese toerusting soos 'n elektriese- en 'n steenkoolstoof, 'n yskas en 'n mikrogolfoond. Die sitkamer het 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Kinderbeleid:
- Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
- Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R200.
Voorwaardes:
- Let asseblief daarop dat Dullstroom Reservations, sodra die bespreking bevestig is, 'n e-pos met die nodige inligting sal stuur.
- Die sleutels moet met inklok eers by die besprekingskantoor in die middedorp afgehaal word en weer met uitklok terugbesorg word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 85%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis het 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-hemelbed. Die solder het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer lei na 'n groot terras met aluminium meubels en Jetmaster-braaigeriewe. Daar is 1 badkamer met 'n Victoriaanse bad, 'n wasbak en 'n toilet. Daar is 'n kombuis met 'n vierplaatstoof, 'n oond, yskassie en aparte vrieskas op die onderste verdieping. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Kinderbeleid:
- Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
- Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R200.
Voorwaardes:
- Let asseblief daarop dat Dullstroom Reservations, sodra die bespreking bevestig is, 'n e-pos met die nodige inligting sal stuur.
- Die sleutels moet met inklok eers by die besprekingskantoor in die middedorp afgehaal word en weer met uitklok terugbesorg word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 85%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die dubbelverdieping klipkothuis het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n dubbelwasbak en 'n ovaal bad. Die goed toegeruste, ruim plaaskombuis het 'n groot koolstoof, 'n etenstafel met sitplek vir 8, 'n yskas, mikrogolfoond, oond en 'n stoof. Die kombuis lei na 'n onderdak-veranda met 'n braai en 'n uitsig oor 'n privaat tuin en dam. Die leefarea het 'n kaggel, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler. Die leefarea lei na 'n klein onthaal met 'n yskassie en nog 'n kaggel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Kinderbeleid:
- Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
- Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R200.
Voorwaardes:
- Let asseblief daarop dat Dullstroom Reservations, sodra die bespreking bevestig is, 'n e-pos met die nodige inligting sal stuur.
- Die sleutels moet met inklok eers by die besprekingskantoor in die middedorp afgehaal word en weer met uitklok terugbesorg word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 85%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis het 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer, asook die tweede en derde slaapkamer, het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bal- en kloubad. Daar is 2 slaapkamers met 'n TV en sekere DStv-kanale in elk. Die vierde slaapkamer is in die solder en het 2 stapelbeddens vir 4 kinders. Dié kamer gebruik die vierde badkamer. Die goed toegeruste kombuis het 'n vierplaat-gasplaat en -oond, 'n kombuistafel met sitplek, en lei na die spens wat 'n yskas, vrieskas, mikrogolfoond, en kleiner toerusting. Daar is ook wasgeriewe. Die leefkamer met 'n hoë plafon met skilderye van voëls, 'n yskassie en 'n pragtige kaggel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Kinderbeleid:
- Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
- Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R200.
Voorwaardes:
- Let asseblief daarop dat Dullstroom Reservations, sodra die bespreking bevestig is, 'n e-pos met die nodige inligting sal stuur.
- Die sleutels moet met inklok eers by die besprekingskantoor in die middedorp afgehaal word en weer met uitklok terugbesorg word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 85%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 23 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elandskloof, Belfast, 1100, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang