Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elands Valley Guest Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Shelley B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Most enjoyable. Most enjoyable. Excellent fishing, but some dams had lots of reeds. Amazing staff service. Freezing weekend, but we were warm and cozy. Had to find WiFi spots.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmari
Elands Valley Guest Farm
Thank you for the feedback. Glad you enjoyed the stay! Kind regards

Denver M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Thoughtful, mindful, cutesy and demure. Excellent hosting and service, very thoughtful gestures, beautiful place, efficient communication from start to end of stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmari
Elands Valley Guest Farm
Thank you for the feedback. Glad you enjoyed the stay. Kind regards

Lukas J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie goed. Alles was perfek en in orde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmari
Elands Valley Guest Farm
Dankie vir die terugvoering. Groete

Jan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

A jewel of a place. Peaceful, a piece of heaven on earth.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmari
Elands Valley Guest Farm
Thank you for the feedback. I'm glad you enjoyed your stay.

Jandré W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Gasvrye ontvang gehad. Lekker plaas onder I ding gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shelley B
Kort verblyf
4.8
Mrt 2024

Stunning scenery, poor fishing. I thoroughly enjoyed my stay. I used to come here as a child and it still had the same magical feel to it. Very friendly and helpful staff. I must be honest though, Elands Valley Guest Farm is in need of a bit of maintenance. However, the biggest thing for me was the fishing. I was there for four days and didn't even see one fish rise. The dams have not been properly stocked in a long time and are all in need of some serious maintenance. Far too many reeds and weeds in and around the dams and this made for some unpleasant fishing. The records kept about the fish stocked and caught from each dam were also poor and very outdated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Wilmari
Elands Valley Guest Farm
Good day Shelley, Thank you for your feedback. We are glad you enjoyed your stay. We apologise for any inconvenience caused during your stay. I will definitely send the feedback onto the venue owner. Kind regards.

Pieter J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Die rusplek. As mens gewoond is aan die stad se lawaai en gejaag, is Elandsvallei gasteplaas 'n belewenis. Die stilte met net die natuur en plaasgeluide maak dit 'n tyd van rus en herstel. Saans om die vuur, met jakkalse wat roep en 'n skaam duiker wat kom kuier, maak mooi herinneringe wat ons kon saamvat. Ons het in Strawberry Field gebly en was omring deur plaasdiere, bokke, skape, varke, hoenders, en beeste, maar nie een keer was daar 'n onaangename reuk nie; alles word besonders skoon gehou. Die enigste negatiewe is dat die stort te klein is vir 'n boerseun, en die bed is 'n dubbelbed, nie koningingrootte nie. Die personeel was uitstekend. Het nog nooit by ander plekke so 'n skoon braaier elke aand gehad nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Wilmari
Elands Valley Guest Farm
Baie dankie vir die terugvoering, ons is bly julle het dit geniet. Groete

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gavin B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2024

Baie stil en rustig. Geen ander mense gewees nie. Ons was buite seisoen daar, geen ander gaste nie, soos ons dit verkies. Baie rustig, wat ons verkies. Net die damme kort aandag, mens kan glad nie by die water uitkom nie - baie watergras en riete rondom. Het selfs 'n tuisgebakte broodjie by die personeel gekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0
Wilmari
Elands Valley Guest Farm
Dankie vir die terugvoering. Groete

Leon C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Sep 2024

Baie rustig. Baie lekker gebly. Die badkamer kan doen met 'n upgrade.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Wilmari
Elands Valley Guest Farm
Dankie vir die terugvoering en aanbeveling. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Wilmari Geverifieer

Eiendomme 26

Resensies 435

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandskloof, Belfast, 1100, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1027920899022c030570f55e97b9d5fbb3e4b0784efece3eeeb52a6e22f851dfa7e5a9b5c23edfa66f5e108f1444090a0cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 Elandskloof Belfast 1100 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.541346 30.147727

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang