Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elands Valley Guest Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Wilmari Geverifieer

Eiendomme 26

Resensies 424

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 27 resensies vir Elands Valley Guest Farm
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Denver M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denver M

Thoughtful, mindful, cutesy and demure.

Excellent hosting and service, very thoughtful gestures, beautiful place, efficient communication from start to end of stay.

Elands Valley Guest Farm se terugvoer

Thank you for the feedback. Glad you enjoyed the stay.

Kind regards

Elands Valley Guest Farm
Lukas J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas J

Baie goed.

Alles was perfek en in orde.

Elands Valley Guest Farm se terugvoer

Dankie vir die terugvoering.

Groete

Elands Valley Guest Farm
Jan K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan K

A jewel of a place.

Peaceful, a piece of heaven on earth.

Elands Valley Guest Farm se terugvoer

Thank you for the feedback. I'm glad you enjoyed your stay.

Elands Valley Guest Farm
Jandré W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jandré W

Gasvrye ontvang gehad.

Lekker plaas onder I ding gewees.

Shelley B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shelley B

Stunning scenery, poor fishing.

I thoroughly enjoyed my stay. I used to come here as a child and it still had the same magical feel to it. Very friendly and helpful staff. I must be honest though, Elands Valley Guest Farm is in need of a bit of maintenance. However, the biggest thing for me was the fishing. I was there for four days and didn't even see one fish rise. The dams have not been properly stocked in a long time and are all in need of some serious maintenance. Far too many reeds and weeds in and around the dams and this made for some unpleasant fishing. The records kept about the fish stocked and caught from each dam were also poor and very outdated.

Elands Valley Guest Farm se terugvoer

Good day Shelley,
Thank you for your feedback. We are glad you enjoyed your stay.

We apologise for any inconvenience caused during your stay. I will definitely send the feedback onto the venue owner.

Kind regards.

Elands Valley Guest Farm
Pieter J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter J

Die rusplek.

As mens gewoond is aan die stad se lawaai en gejaag, is Elandsvallei gasteplaas 'n belewenis. Die stilte met net die natuur en plaasgeluide maak dit 'n tyd van rus en herstel. Saans om die vuur, met jakkalse wat roep en 'n skaam duiker wat kom kuier, maak mooi herinneringe wat ons kon saamvat. Ons het in Strawberry Field gebly en was omring deur plaasdiere, bokke, skape, varke, hoenders, en beeste, maar nie een keer was daar 'n onaangename reuk nie; alles word besonders skoon gehou. Die enigste negatiewe is dat die stort te klein is vir 'n boerseun, en die bed is 'n dubbelbed, nie koningingrootte nie. Die personeel was uitstekend. Het nog nooit by ander plekke so 'n skoon braaier elke aand gehad nie.

Elands Valley Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, ons is bly julle het dit geniet.

Groete

Elands Valley Guest Farm
Gavin B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Gavin B

Baie stil en rustig. Geen ander mense gewees nie.

Ons was buite seisoen daar, geen ander gaste nie, soos ons dit verkies. Baie rustig, wat ons verkies. Net die damme kort aandag, mens kan glad nie by die water uitkom nie - baie watergras en riete rondom. Het selfs 'n tuisgebakte broodjie by die personeel gekry.

Elands Valley Guest Farm se terugvoer

Dankie vir die terugvoering.

Groete

Elands Valley Guest Farm
Leon C - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon C

Baie rustig.

Baie lekker gebly. Die badkamer kan doen met 'n upgrade.

Elands Valley Guest Farm se terugvoer

Dankie vir die terugvoering en aanbeveling.

Groete

Elands Valley Guest Farm
Theresa S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa S

Wonderful touches. Bath salts and shampoo. Lovely personal touches.

Tranquil and safe. Staff extremely efficient and friendly.

Elands Valley Guest Farm se terugvoer

Thank you for the feedback, Theresa. I'm glad you enjoyed your stay.

Elands Valley Guest Farm
Bernie W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernie W

Beautiful view, very relaxing. Excellent service.

Fantastic, peaceful time. Staff was phenomenal! Scenery is beautiful. Thoroughly enjoyed our stay. Thank you.

Elands Valley Guest Farm se terugvoer

Thank you for the great feedback, Cheryl. Hope to see you again soon.

Elands Valley Guest Farm
Fanie W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie W

Ware gasvryheid! Verblyf met karakter. 'n Fantastiese 'plaas-ervaring'!

Absoluut fantasties. Ons en ons kinders het die Flufftail huisie baie geniet. Die huisie het alles en meer as wat mens kan benodig. Daar is soveel karakter in die huisie. Ons kinders het ook die boomhuisie baie geniet. Die span het ons baie vriendelik verwelkom en help aflaai by aankoms. Op dag twee het ons 'n varsgebakte broodjie gekry wat gasvryheid op sy beste spel. Daar is 'n wonderlike span wat die huisie skoonmaak en nuwe hout verskaf elke dag. Ek het lanklaas sulke gasvryheid ervaar. Pragtige ligging!

Elands Valley Guest Farm se terugvoer

Dankie vir die mooi terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet.

Groete

Elands Valley Guest Farm
Jan Adriaan D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan Adriaan D

Rustige naweek weg op pragtige plaas.

Die plaas is geleë in 'n baie mooi vallei so 10 minute voor Dullstroom (van Belfast se rigting). Die eenheid waarin ons gebly het, is baie romanties en dit lyk of die ander eenhede dieselfde sal wees. Baie geriewe op die plaas en in die eenheid. Die diens was uitstekend en die werkers het selfs vir ons 'n brood tuisgebak wat 'n lekker verrassing was.

Elands Valley Guest Farm se terugvoer

Dake vir die terugvoering, Ons is ly julle het dit geniet.

Groete

Elands Valley Guest Farm
Marius S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius S

Rustig, veilig goed ingerig.

Baie mooi natuurskoon, tuine, dierelewe en veiligheid was fantasties. Sou graag meer forelle in die damme wou sien.

Liezel J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel J

Goeie diens. Mooi plek. Lekker visgevang.

Lekker plek. Sal definitief weer gaan. Vriendelike mense. Goeie diens. Enigste negatief was dat die bad vol krake was en stukkende pleke gehad het waarin ons moes bad.

Elands Valley Guest Farm se terugvoer

Dankie vir die terugvoering, ons sal aandag gee aan die bad.

Elands Valley Guest Farm
Edward T - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Edward T

Quiet place suitable for resting way from home and work.

The road to the place is challenging especially when it is raining.

Elands Valley Guest Farm se terugvoer

Thank you for the feedback. We do suggest people to come with 4x4.

Elands Valley Guest Farm
Juanita F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita F

Eersteklas!

Puik diens en die vars broodjie Saterdag was 'n lekker verrassing!

Elands Valley Guest Farm se terugvoer

Dankie, ons is bly julle het dit geniet.

Elands Valley Guest Farm
Luke F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luke F

The service was exceptional and location stunning!

Once we arrived we were greeted by not just 1 but 3 staff who helped us unpack our car, took us less than 10 minutes. The unit we stayed in (Strawberry Fields) was quaint and very tidily kept. On the second day we received complimentary freshly baked bread which was delicious! The views were wonderful of the surrounding hills and valleys with their naturally occurring streams that fed into each of the dams on the property. Caught lots of trout and grass carp and had a splendid time overall!

Elands Valley Guest Farm se terugvoer

Thank you for the feedback. Hoping to welcome you back soon. Kind Regards

Elands Valley Guest Farm
Johanni M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanni M

Idilliese wintersnaweek.

Die Flufftail Huisie waarin ons gebly het was vol karakter en baie goed toegerus. Die groot kaggel was wonderlik en die hele huis het 'n baie snoesige gevoel met 'n pragtige uitsig! Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het die lekkerste varsgebakte brood ontvang op ons eerste oggend. Die kaggel was mooi skoongemaak en weer herpak vir ons. Sal definitief weer gaan.

Elands Valley Guest Farm se terugvoer

Dankie vir die terugvoering, Hoop om julle gou weer te sien.

Groete

Elands Valley Guest Farm
Grant M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant M

Excellent

Strawberry fields is the most precious little gem. All the farm animals are in a beautiful condition. The staff are absolutely friendly and very helpful.

Elands Valley Guest Farm se terugvoer

Thank you for the feedback. We hope to see you guys again.

Kind Regards

Elands Valley Guest Farm
Marietjie A - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie A

Vreedsame wegbreek uit die stad!

Dit was ‘n heerlike ervaring in stilte! Lekker stappie in die berg en voëllewe vollop! Lekker gebakte broodjie en vriendelike diens. 4x4 gelukkig nie nodig. DStv-skottel kruip weg agter blare, meng in met sateliet opvangs.

Elands Valley Guest Farm se terugvoer

Baie Dankie, Bly julle het dit geniet. Ek sal aanbeveel 'n 4x4 is nodig vir alle gaste wat bespreek want daardie pad se toestand verander oor nag. Hoop om julle gou weer te sien.

Groete

Elands Valley Guest Farm
Mari J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mari J

Lekker rustig. Baie mooi uitsig.

Die weer was net te koelerig en dit het gereën, so dat ons nie veel die aktiwiteite buite kon doen wat hul daar het vir die kinders nie. En dan kan hul dalk die aktiwiteite meer opgradeer en meer aktiwiteite inbring. Die sandput was vuil en die boomhuis se trappe is skrikkerig om te gebruik, selfs vir ons as ouers. Die diens was wel puik.

Elands Valley Guest Farm se terugvoer

Dankie vir die terugvoering,
Ons sal aandag gee aan die punte wat gemaak is.

Groete

Elands Valley Guest Farm
Dries L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries L

Best place in the Lowveld.

We've been to Elands Valley a few times about 10 years ago. We were pleasantly surprised to be back and see the place is still the same cosy, lovely place than back then. Even better when the staff remembered us and welcomed us back with a fresh-baked loaf of bread! Love Elands Valley!

Elands Valley Guest Farm se terugvoer

Thank you for the feedback. Hope to see you guys soon again.

Kind Regards,
Elands Valley

Elands Valley Guest Farm
Stephan R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan R

Fantasties!

Rustig, netjies, en net lekker! Sal enigetyd weer kom.

Elands Valley Guest Farm se terugvoer

Dankie vir die terugvoering. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete

Elands Valley Guest Farm
Jaco V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Good destination.

Really enjoyed the stay.

Elands Valley Guest Farm se terugvoer

Glad you enjoyed the stay, Hope to see you soon.

Kind Regards
Wilmari

Elands Valley Guest Farm
Robert G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert G

Fantastic service, unit was comfortable and the coal stove had been started so we were nice and cosy.

Elands Valley is a wonderful destination for the hole family.

Elands Valley Guest Farm se terugvoer

Thank You, So happy that you enjoyed the stay.

Kind Regards,
Elands Valley

Elands Valley Guest Farm
Gerrie N - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrie N

Sal dit aanbeveel, heerlike plek.

Sien sterre.

Elands Valley Guest Farm se terugvoer

Dankie, ons hoop om julle gou weer te sien.

Groete

Elands Valley Guest Farm
Irma C - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Irma C

Altyd ons eerste keuse vir 'n rustige wegbreek in Dullstroom!

Elands Valley is ons eerste keuse in Dullstroom, ons soek nie eers verder nie! Ons geniet die stilte en natuurskoon waar ons vrylik kan rondbeweeg. Die personeel is altyd vriendelik en 'n warm, varsgebakte broodjie wat by jou huis afgelewer word laat jou welkom & tuis voel.

Elands Valley Guest Farm se terugvoer

Baie Dankie,
Ek is baie bly julle het dit geniet :-) Sien julle gou weer.

Elands Valley Guest Farm
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandskloof, Belfast, 1100, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1027920899022c030570f55e97b9d5fbb3e4b0784efece3eeeb52a6e22f851dfa7e5a9b5c23edfa66f5e108f1444090a0cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 Elandskloof Belfast 1100 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.541346 30.147727

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang