Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elegantie Apartments

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Room Rozen
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Room Rozen is op die grondverdieping geleë en het 'n aparte ingang. Die kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed, 'n klerekas, 'n lessenaar en 'n stoel. Daar i s'n bad en 'n stort in die en suite-badkamer. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Die kamer het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster, 'n ketel en 'n yskas-vrieskas. Buite is daar 'n stoep met 'n tafel en 2 stoele. Veilige parkeerplek agter 'n hek is beskikbaar. Die verblyf het sonkrag en 'n batterystelsel wat sal sorg dat gaste nie deur beurtkrag geraak word nie.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskas
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond, ketel en broodrooster in.

Huisreëls

Let asb. daarop dat Apartment Protea met 'n trap bereik word en dalk nie vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik is nie.
Rook is verbode.
Weens veiligheidsredes sal slegs gaste wat bespreek het op die perseel toegelaat word.
Geen klere of handdoeke mag oor die tuinmeubels gehang word nie.
Slegs die geriewe wat genoem word, mag gebruik word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Apartment Protea
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Apartment Protea is 'n oopplan-woonstel met 'n aparte ingang wat met 'n trap bereik word. Die woonstel met lugversorging bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n badkamer. Die slaaparea het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, 'n klerekas, 'n lessenaar en 'n stoel. Die slaapbank is geskik vir 2 kinders. Die aparte badkamer het 'n bad, 'n stort, wasbak en toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Die woonstel beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die sitarea het 2 gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi word voorsien. Op die privaat dek is daar 'n etenstafel vir 4 en 'n asemrowende berguitsig. Veilige parkeerplek word voorsien. Die verblyf het sonkrag en 'n batterystelsel wat sal sorg dat gaste nie deur beurtkrag geraak word nie.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. daarop dat Apartment Protea met 'n trap bereik word en dalk nie vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik is nie.
Rook is verbode.
Weens veiligheidsredes sal slegs gaste wat bespreek het op die perseel toegelaat word.
Geen klere of handdoeke mag oor die tuinmeubels gehang word nie.
Slegs die geriewe wat genoem word, mag gebruik word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lovelllaan 5, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88ad0df16316e69a19e5ffed74b17fe0beff050deca03b78022a0b2d4211fcf5068292dcecba77811d1f9400beb65b1798b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 5 Lovell Avenue Die Boord 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9447857 18.8459114

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang