Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elements Private Golf Reserve 111

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg


Huisreëls

Troeteldiere word op die perseel toegelaat, maar reëlings moet vooraf met die eienaar getref word. Let dat die huis nie omhein is nie en dat diere vrylik rondloop.
Geen geraas word toegelaat nie en aangesien dit 'n reservaat is, moet gaste te alle tye by die landgoedreëls hou.
Rook en vape is binnenshuis verbode, maar daar is aangewese asbakkies vir gaste wat buite rook.
'n Sjef kan vooraf teen 'n vasgestelde fooi gereël word.
Spa-behandelings en wildritte kan teen 'n vasgestelde fooi met diensverskaffers gereël word.
Neem asb. kennis dat huis 109 slegs 150m vanaf hierdie veblyf is en saam vir groter geleenthede gehuur kan word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R6 142
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R6 142
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R6 142
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandsfontein-plaas Deel 9, Waterberg, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e85f69f3d31796279c87af5f6755c16cdfe3934fe35e6030fed831d0a2cb0395d5c56083ae431d268bc5cd969ca37d34391?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 142 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 Elandsfontein Farm Portion 9 Waterberg 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -24.785253784887 28.125132122495

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang