Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elephants Footprint Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Maritsa S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Heerlike verblyf. Verblyf was perfek. Vriendelike personeel en kamers is pragtig en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Isabelle
Elephants Footprint Lodge
Hi Maritsa Baie dankie vir julle mooi terugvoering. Dit was 'n plesier om jou man en vriende te huisves Vriendelike groete Wesley en Semonia Elephants Footprint Lodge bestuurders

Victor H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Baie aangenaam, mense is baie vriendelik en behulpsaam. Word vriendelik ontvang en deur die kamer geneem en verduidelik alles vir jou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dennis W
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2018

Plek was netjies, maar prys beslis net vir oorseese toeriste. Netjiese kamer gehad, maar prys te hoog. Aandete was lekker boerekos maar teen R245/persoon buitensporig hoog. Een van die bestuurders, Christo, is `n baie aangename persoon wat ons by die aandete welkom laat voel het.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Malinda V
Kort verblyf
5.0
Aug 2016

Asemrowend! Het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sakkie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2015

Uiters goeie waarde vir geld. Puik diens. Ek sal beslis weer daar oorbly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla Caris ?
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2015

Fijne plek om te verblijven voor een bezoek aan Addo Elephant Park. Heerlijke rustige overnachtingsmogelijkheid.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2015

'n Ware Afrika-styl lodge met uitstekende geriewe en voedsel. Die ontvangs was baie professioneel, dog vriendelik en effektief. Die kamer was iets besonders met 'n duidelike Afrika-stempel. Die etes was van hoogstaande gehalte en die diens uitstekend, selfs tydens 'n kragonderbreking!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clare V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2014

Uitstekend! Met 'n regte koninggrootte-bed (nie twee beddens bymekaar nie). Pragtige kamers. Baie mooi kamers, met luukse bed en groot bad, handdoeke en pantoffels - 'n regte bederfie. Die kos was "okay" - ek is nie mal oor oondskyfies nie, maar die sop was heerlik. Ontbyt was ook goed voorberei. Daar is 'n baie mooi tuin en swembad! Dink dit sal lekker wees om te ontspan in die somer by die swembad. 'n Baie rustige atmosfeer! 'n Behulpsame dame aan diens en vriendelike bediening.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ann E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2014

Lovely accommodation, good food and very helpful staff The Lodge is ideally situated close to the southern gate of Addo Park, just off the N2 road. The Sundays river ferry boat is also nearby and well worth a half day excursion.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Mrt 2014

Rooms are very nice. Location is too near the N2, so it is loud. Breakfast is poor. However, the bedrooms are very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Isabelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 740
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 740
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riverside-rylaan 1, Riverside Park, Colchester, 6175, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2aa4345c25e597cea38f12c0dda59a13553f925a3adbb0b2e6df91a17c12c65b12c242f940b7be4de5336a101a5af59f110?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 740 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 1 Riverside Drive Riverside Park 6175 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.695194409336 25.796681991402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang