Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elephants Footprint Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Isabelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 10 resensies vir Elephants Footprint Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Maritsa S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritsa S

Heerlike verblyf.

Verblyf was perfek. Vriendelike personeel en kamers is pragtig en skoon.

Elephants Footprint Lodge se terugvoer

Hi Maritsa
Baie dankie vir julle mooi terugvoering. Dit was 'n plesier om jou man en vriende te huisves
Vriendelike groete
Wesley en Semonia
Elephants Footprint Lodge bestuurders

Elephants Footprint Lodge
Victor H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor H

Baie aangenaam, mense is baie vriendelik en behulpsaam.

Word vriendelik ontvang en deur die kamer geneem en verduidelik alles vir jou.

Dennis W - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dennis W

Plek was netjies, maar prys beslis net vir oorseese toeriste.

Netjiese kamer gehad, maar prys te hoog. Aandete was lekker boerekos maar teen R245/persoon buitensporig hoog. Een van die bestuurders, Christo, is `n baie aangename persoon wat ons by die aandete welkom laat voel het.

Malinda V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda V

Asemrowend!

Het lekker gebly.

Sakkie R - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie R

Uiters goeie waarde vir geld. Puik diens.

Ek sal beslis weer daar oorbly!

Carla Caris ? - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla Caris ?

Fijne plek om te verblijven voor een bezoek aan Addo Elephant Park.

Heerlijke rustige overnachtingsmogelijkheid.

Robert E - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert E

'n Ware Afrika-styl lodge met uitstekende geriewe en voedsel.

Die ontvangs was baie professioneel, dog vriendelik en effektief. Die kamer was iets besonders met 'n duidelike Afrika-stempel. Die etes was van hoogstaande gehalte en die diens uitstekend, selfs tydens 'n kragonderbreking!

Clare V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clare V

Uitstekend! Met 'n regte koninggrootte-bed (nie twee beddens bymekaar nie). Pragtige kamers.

Baie mooi kamers, met luukse bed en groot bad, handdoeke en pantoffels - 'n regte bederfie. Die kos was "okay" - ek is nie mal oor oondskyfies nie, maar die sop was heerlik. Ontbyt was ook goed voorberei. Daar is 'n baie mooi tuin en swembad! Dink dit sal lekker wees om te ontspan in die somer by die swembad. 'n Baie rustige atmosfeer! 'n Behulpsame dame aan diens en vriendelike bediening.

Ann E - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann E

Lovely accommodation, good food and very helpful staff

The Lodge is ideally situated close to the southern gate of Addo Park, just off the N2 road. The Sundays river ferry boat is also nearby and well worth a half day excursion.

Gerhard R - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard R

Rooms are very nice.

Location is too near the N2, so it is loud. Breakfast is poor. However, the bedrooms are very nice.

Vanaf
Vanaf R1 740
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 740
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riverside-rylaan 1, Riverside Park, Colchester, 6175, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2aa4345c25e597cea38f12c0dda59a13553f925a3adbb0b2e6df91a17c12c65b12c242f940b7be4de5336a101a5af59f110?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 740 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 1 Riverside Drive Riverside Park 6175 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.695194409336 25.796681991402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang