Elephants Footprint Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Isabelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Maritsa S - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
Elephants Footprint Lodge se terugvoer
Hi Maritsa
Baie dankie vir julle mooi terugvoering. Dit was 'n plesier om jou man en vriende te huisves
Vriendelike groete
Wesley en Semonia
Elephants Footprint Lodge bestuurders
Victor H - Jan 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam, mense is baie vriendelik en behulpsaam.
Dennis W - Mrt 2018
Algehele gradering
Plek was netjies, maar prys beslis net vir oorseese toeriste.
Malinda V - Aug 2016
Algehele gradering
Asemrowend!
Sakkie R - Nov 2015
Algehele gradering
Uiters goeie waarde vir geld. Puik diens.
Carla Caris ? - Nov 2015
Algehele gradering
Fijne plek om te verblijven voor een bezoek aan Addo Elephant Park.
Robert E - Mrt 2015
Algehele gradering
'n Ware Afrika-styl lodge met uitstekende geriewe en voedsel.
Clare V - Apr 2014
Algehele gradering
Uitstekend! Met 'n regte koninggrootte-bed (nie twee beddens bymekaar nie). Pragtige kamers.
Ann E - Feb 2014
Algehele gradering
Lovely accommodation, good food and very helpful staff
Gerhard R - Mrt 2014
Algehele gradering
Rooms are very nice.
- Kapasiteit: 30 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riverside-rylaan 1, Riverside Park, Colchester, 6175, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang