Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elgin Country Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Alan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 30 resensies vir Elgin Country Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Sanet J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet J

So lekker gekuier, ontbyt was groot bederf. Sal weer wil gaan!

Ja, heerlike verblyf gehad. Wat 'n aangename verrassing met so 'n lekke 'host' Alan.

Adriaan K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan K

Besonder lekker.

Diens van Allan is baie goed. Netjies en rustig.

Alet L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alet L

Sentraal gelee en in pragtig omgewing. Kan vir almal aanbeveel.

Ja, baie lekker gebly! En die gasheer was wonderlik.

Linda D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D

My Grabouw-huis.

Weereens baie dankie vir jul gasvryheid. Baie rustig, baie veilig.

Erna V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna V

Uitsonderlike warmte en gasvryheid.

Heerlike oornagkuier by die lodge. Gesellige kuierarea en gerieflike kamers. Alles was uiters netjies en 10 uit 10 vir ons gasheer, Allan.

Jaco D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D

Was baie rustig en netjies. Ons het baie welkom gevoel en die gesels met Alan baie geniet!

Die plek word baie goed opgepas en netjies gehou. Die ontbyt is van die beste organic plekke af! Ons sal weer kom kuier!

Elgin Country Lodge se terugvoer

Thank you Jaco, for your wonderful words.

Elgin Country Lodge
Roelof H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof H

Plaashuis tussen appelboorde.

Heerlik landelik tussen die appelboorde en die omgewing is pragtig! Mooi ingerigte slaapkamer. Heerlike ontbyt en vriendelike gasheer! Ons kan dit met vrymoedigheid aanbeveel!

Henning S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henning S

Clean facility and friendly service.

Nice accommodation for a few days.

Sigi H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sigi H

It was a great stay.

I was only here for one night.

Linda D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D

Wow wat 'n mooi plek.

Sal definitief die plek aanbeveel. Sentraal geleë. Pragtige uitsig. Gasvrye bestuur.

Anèl D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anèl D

Uistekend en gemaklik.

Die lodge is uiters gemaklik met al die geriewe waarvoor mens kan vra. Die gasheer is baie aangenaam en skep 'n ontspanne atmosfeer.

Monique H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique H

'n Stukkie hemel op aarde, 'n klipgooi buiten Kaapstad geleë.

Elgin Country Lodge het ons asems weggeslaan! Ons het in die gastehuis gebly wat 4 mense huisves. Geleë in die middel van 'n appelboord en teen 'n dam, is hierdie plaas werklik prentjiemooi en balsem vir 'n moeë stadsiel. Die huis is uitstekend toegerus en gaste se gerief is in ag geneem. Pragtige slaapkamers, gemaklike beddens en 'n ten volle toegeruste kombuis. Goeie WiFi en selfs braaigeriewe. Ons het ons harte verloor op Elgin Country Lodge en dit was swaar om op te pak en huis toe te gaan. Ons volgende wegbreek kans sal beslis daar wees! Baie dankie aan Barry (eienaar) en Alan (bestuurder) wat ons verwelkom het vir julle vriendelikheid en gasvryheid.

Elgin Country Lodge se terugvoer

Baie, baie dankie vir die mooi woorde, ons waardeer dit - Alan

Elgin Country Lodge
Karen O - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karen O

Die kuier was kort maar heel aangenaam.

Die mense is vriendelik en het ons tuis laat voel, ook het Pat ons informasie gegee van waar ons lekker kan eet en dinge om te doen.

Elgin Country Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike oorsig van ons Gastehuis en van myself. Ek is so bly dat u u verblyf hier geniet het en waardeer u vriendelike kommentaar.

Groete
Pat

Elgin Country Lodge
Laetitia L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia L

Warm ontvangs deur 'n uiters professionele gasvrou, Pat. Lieflike kamer, ten volle toegerus met alles wat ons moontlik kon nodig kry

Elgin Country Lodge is ideaal geleë om die hele gebied vanaf Elgin Vallei, Grabouw tot by Hermanus te verken. Die Elgin Country Lodge is sentraal, en word uitstekend bestuur. Die kamers is pragtig, met 'n uitsig op die berge en lieflike appelboorde. Ontbyt word stylvol voorgesit en bedien. Die gasvrou, Pat, is uiters professioneel, en sien om na al die behoeftes van haar gaste. Ek kan hierdie verblyf met graagte aanbeveel.

Prof Fourie K - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prof Fourie K

Wonderful stay.

We enjoyed our stay at Elgin Country Lodge. We stayed for 2 nights while participating in Wine2Whales mountain bike stage race. The lodge is conveniently close to Oak Valley and we could ride in and out with our bikes. The views from the stoep were spectacular. Our room was spotless, the public lounge is stuffed with good books and breakfast was good - fresh fruit etc. Pat is an amazing host and went out of her way to make us feel right at home. I would certainly strongly recommend it.

Elgin Country Lodge se terugvoer

Thank you very much for the wonderful review of our Guesthouse and myself, We are very pleased you enjoyed your stay here and look forward to seeing you back soon. Please contact me when you are able to book.

Kind regards
Pat

Elgin Country Lodge
Thea R - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea R

Super netjiese, rustige en goed geleë akkommodasie in die Elgin-vallei.

Ons was ontvang deur 'n baie gasvrye Pat wat uit haar pad gegaan het om alles vir ons so gemaklik moontlik te maak. Die lodge is omring met appelboorde wat so 'n rustigheid gee. Die tuin en kamers van die lodge is supernetjies en voldoen aan al die vereistes. Sal Elgin Country Lodge beslis aanbeveel. Dankie aan die webtuiste, dat ons altyd op hulle aanbevelings kan vertrou.

Elgin Country Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie. Ek is so bly jy het ons gastehuis geniet en hoop om jou weer te sien.
Beste Groete,
Pat

Elgin Country Lodge
Marlene V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene V

Hemel op aarde - Rus vir jou siel!

Puik gastehuis. Ons was vriendelik ontvang en ons gasheer en gasvrou het uit hul pad gegaan om ons welkom te laat voel. Die kamer is super netjies en skoon en was daar niks wat ons in dié kamer kort gekom het nie. Selfs die filterkoffie in dié kamer is ‘n groot bederf. Die kontinentale ontbyt was heerlik en smaakvol voorberei. Ons sal vir seker weer hier kom bly en sal dan definitief langer bly as die 2 dae wat ons nou gebly het.

Elgin Country Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie. Dit was ons plesier. Ons is so bly dat julle jul verblyf hier geniet het en sien daarna uit om julle weer te sien.
Tot weersiens,
Pat & Ti

Elgin Country Lodge
Lisa S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lisa S

The cleanest guest house we've ever stayed in! There was nothing more we could have asked for.

We loved our stay in the upstairs room - it was warm and cosy and provided everything we needed including a spectacular view. Everything was really well organised, complete with a secure place to lock our bicycles. We had super breakfasts and enjoyed the use of the lounge and fireplace at night.

Elgin Country Lodge se terugvoer

Thank you so much, Lisa, for the terrific review of our Guesthouse, we are so pleased you enjoyed your stay here and hope to see you again.

Kind regards
Pat

Elgin Country Lodge
Alet S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet S

Stunning!

Ons het daar aangetrek vir ons troudag en hulle was baie behulpsaam en het seker gemaak dat ons groot dag so mooi as moontlik is. Weereens dankie vir alles!

Elgin Country Lodge se terugvoer

Dit was so 'n plesier om jou en jou (nou man) te bedien. Die volgende oggend by ontbyt is ek alles vertel van jou pragtige troue. Jy het so 'n pragtige bruid gemaak.
Beste wense vir liefde, geluk en sukses vir ewig.

Pat

Elgin Country Lodge
Wayne G - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne G

Pat was awesome.

Pat went out of her way to see to our needs.

Elgin Country Lodge se terugvoer

Thank you so much for the great review - it was an absolute pleasure having you and we hope to see you again.

Kind regards

Elgin Country Lodge
Juan L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan L

Baie mooi, skoon en netjies!

Als was baie netjies en skoon, baie mooi ligging. Vriendelike ontvangs.

Olivia K - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olivia K

Picturesque home from home.

We really enjoyed our stay at Elgin Country Lodge. The location is great, right near Peregrine Farm Stall and central to the area, the rooms were clean and beautiful and the farm is beautiful. We enjoyed our stroll through the orchards. Pat is an absolute gem, she really makes the place feel like home away from home.

Elgin Country Lodge se terugvoer

Thank you so much Olivia. It was such a pleasure hosting you and your friend, and I would love to see both of you return with your husband's for a relaxing stay in our lovely Valley.

Kind regards,
Pat

Elgin Country Lodge
Jacques D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D

Absoluut fantasties.

Ons het by die gastehuis aangekom en is verwelkom soos ou vriende, die kamers is ruim en vlekkeloos. Die appelboord wat aan die gastehuis grens wemel van voëlklanke en die sin van kalmte verkwik jou siel. Die een dag se wegbreek het ons gebaat soos drie weke se vakansie, ek gaan definitief weer terug.

Elgin Country Lodge se terugvoer

Baie dankie vir 'n lieflike ontmoeting. Dit was 'n plesier om julle hier te hệ.

Ons sien regtig uit daarna om julle weer te sien, as julle na Elgin kom.

Groete
Elgin Country Lodge

Elgin Country Lodge
John T - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John T

Very good location and comfortable.

Good accommodation, good service, good location. Needs hot breakfast.

Elgin Country Lodge se terugvoer

Thank you for the review. We hope to see you again.

Kind regards,
Elgin Country Lodge

Elgin Country Lodge
George B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
George B

Accessible and very comfortable.

Upmarket property on a working fruit farm well situated for access to Elgin's attractions. The host was very friendly and hospitable!

Elgin Country Lodge se terugvoer

Dear George,

Thank you so much for your review. It was such a pleasure hosting the 2 of you and, once again, so sorry you missed breakfast. You are such an interesting couple to talk to and I do hope to see you again when visiting our Elgin Valley.

Kind regards,
Pat

Elgin Country Lodge
Grant E - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Grant E

A country retreat.

Beautiful accommodation to relax and get away from it all. Pat is a gracious hostess, opening the lounge and kitchen area to her guests after hours. The room upstairs is particularly beautiful and spacious and private.

Elgin Country Lodge se terugvoer

Thank you so much for your wonderful review Kelly.
It was such a pleasure hosting the 2 of you and I am so pleased you enjoyed the views of our orchards from our upstairs room.

Elgin Country Lodge
Marisa V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marisa V

Ou plaashuis tot luuksheid omskep.

Hierdie ou plaashuis is omskep in 'n luukse gastehuis. Die kamers is netjies en ruim, en die bestuurder handhaaf hoë standaarde. Die plaas is oorkant Peregrine op die N2. Ek aarsel nie om dit aan te beveel nie.

Elgin Country Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die evaluering. Ons wil graag weer die twee van julle sien.

Elgin Country Lodge
Jolene V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jolene V

Beautifull view.

The room was beautiful and it has an amazing view.

Elgin Country Lodge se terugvoer

Thank you, it was a pleasure having you stay with us. We would love to see all of you again should you come to Cape Town.

Kind regards,
Elgin Country Lodge

Elgin Country Lodge
Johan H - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan H

Baie netjies en lekker op die plaas.

Lekker blyplek op 'n werkende plaas. Groot ruimtes en dit was gerieflik en netjies. Personeel vriendelik.

Elgin Country Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die evaluering. Dit was aangenaam om u by ons lodge te kon akkommodeer en ons wil u graag weer sien.

Elgin Country Lodge
Keith C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith C

Recommended.

Tastefully decorated combo old and new. Newly conversion of 1950's farmhouse. All pluses. Will visit again when next attend a Cluver amphitheatre concert.

Elgin Country Lodge se terugvoer

Thank you Keith and Lynette, it was a pleasure having you and we look forward to seeing you again.

Have a good festive season.

Kind regards,
Elgin Country Lodge

Elgin Country Lodge
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vredenhof Plaas, Elgin, 7180, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjpWgBoorkH0jSyzN0RO0U4nBEzVue8h9V0JKJCB6DF0ZkOA6mU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 Vredenhof Farm Off The N2 7180 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.164377620376 19.037198677246

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang