Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elgin Country Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Sanet J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

So lekker gekuier, ontbyt was groot bederf. Sal weer wil gaan! Ja, heerlike verblyf gehad. Wat 'n aangename verrassing met so 'n lekke 'host' Alan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Besonder lekker. Diens van Allan is baie goed. Netjies en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alet L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2023

Sentraal gelee en in pragtig omgewing. Kan vir almal aanbeveel. Ja, baie lekker gebly! En die gasheer was wonderlik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Linda D
Kort verblyf
5.0
Nov 2022

My Grabouw-huis. Weereens baie dankie vir jul gasvryheid. Baie rustig, baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erna V
1 nag
5.0
Jul 2022

Uitsonderlike warmte en gasvryheid. Heerlike oornagkuier by die lodge. Gesellige kuierarea en gerieflike kamers. Alles was uiters netjies en 10 uit 10 vir ons gasheer, Allan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2022

Was baie rustig en netjies. Ons het baie welkom gevoel en die gesels met Alan baie geniet! Die plek word baie goed opgepas en netjies gehou. Die ontbyt is van die beste organic plekke af! Ons sal weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alan
Elgin Country Lodge
Thank you Jaco, for your wonderful words.

Roelof H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2022

Plaashuis tussen appelboorde. Heerlik landelik tussen die appelboorde en die omgewing is pragtig! Mooi ingerigte slaapkamer. Heerlike ontbyt en vriendelike gasheer! Ons kan dit met vrymoedigheid aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Henning S
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Feb 2022

Clean facility and friendly service. Nice accommodation for a few days.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sigi H
1 nag
4.0
Nov 2022

It was a great stay. I was only here for one night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Linda D
Kort verblyf
5.0
Nov 2021

Wow wat 'n mooi plek. Sal definitief die plek aanbeveel. Sentraal geleë. Pragtige uitsig. Gasvrye bestuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Alan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vredenhof Plaas, Elgin, 7180, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjpWgBoorkH0jSyzN0RO0U4nBEzVue8h9V0JKJCB6DF0ZkOA6mU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 Vredenhof Farm Off The N2 7180 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.164377620376 19.037198677246

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang