Elgin Country Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Alan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Sanet J - Nov 2023
Algehele gradering
So lekker gekuier, ontbyt was groot bederf. Sal weer wil gaan!
Adriaan K - Feb 2023
Algehele gradering
Besonder lekker.
Alet L - Nov 2023
Algehele gradering
Sentraal gelee en in pragtig omgewing. Kan vir almal aanbeveel.
Linda D - Nov 2022
Algehele gradering
My Grabouw-huis.
Erna V - Jul 2022
Algehele gradering
Uitsonderlike warmte en gasvryheid.
Jaco D - Jan 2022
Algehele gradering
Was baie rustig en netjies. Ons het baie welkom gevoel en die gesels met Alan baie geniet!
Elgin Country Lodge se terugvoer
Thank you Jaco, for your wonderful words.
Roelof H - Apr 2022
Algehele gradering
Plaashuis tussen appelboorde.
Henning S - Feb 2022
Algehele gradering
Clean facility and friendly service.
Sigi H - Nov 2022
Algehele gradering
It was a great stay.
Linda D - Nov 2021
Algehele gradering
Wow wat 'n mooi plek.
Anèl D - Apr 2021
Algehele gradering
Uistekend en gemaklik.
Monique H - Mrt 2021
Algehele gradering
'n Stukkie hemel op aarde, 'n klipgooi buiten Kaapstad geleë.
Lees meerElgin Country Lodge se terugvoer
Baie, baie dankie vir die mooi woorde, ons waardeer dit - Alan
Karen O - Feb 2020
Algehele gradering
Die kuier was kort maar heel aangenaam.
Elgin Country Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike oorsig van ons Gastehuis en van myself. Ek is so bly dat u u verblyf hier geniet het en waardeer u vriendelike kommentaar.
Groete
Pat
Laetitia L - Des 2019
Algehele gradering
Warm ontvangs deur 'n uiters professionele gasvrou, Pat. Lieflike kamer, ten volle toegerus met alles wat ons moontlik kon nodig kry
Lees meerProf Fourie K - Okt 2019
Algehele gradering
Wonderful stay.
Lees meerElgin Country Lodge se terugvoer
Thank you very much for the wonderful review of our Guesthouse and myself, We are very pleased you enjoyed your stay here and look forward to seeing you back soon. Please contact me when you are able to book.
Kind regards
Pat
Thea R - Feb 2019
Algehele gradering
Super netjiese, rustige en goed geleë akkommodasie in die Elgin-vallei.
Elgin Country Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Ek is so bly jy het ons gastehuis geniet en hoop om jou weer te sien.
Beste Groete,
Pat
Marlene V - Apr 2019
Algehele gradering
Hemel op aarde - Rus vir jou siel!
Lees meerElgin Country Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Dit was ons plesier. Ons is so bly dat julle jul verblyf hier geniet het en sien daarna uit om julle weer te sien.
Tot weersiens,
Pat & Ti
Lisa S - Aug 2019
Algehele gradering
The cleanest guest house we've ever stayed in! There was nothing more we could have asked for.
Elgin Country Lodge se terugvoer
Thank you so much, Lisa, for the terrific review of our Guesthouse, we are so pleased you enjoyed your stay here and hope to see you again.
Kind regards
Pat
Alet S - Okt 2018
Algehele gradering
Stunning!
Elgin Country Lodge se terugvoer
Dit was so 'n plesier om jou en jou (nou man) te bedien. Die volgende oggend by ontbyt is ek alles vertel van jou pragtige troue. Jy het so 'n pragtige bruid gemaak.
Beste wense vir liefde, geluk en sukses vir ewig.
Pat
Wayne G - Okt 2018
Algehele gradering
Pat was awesome.
Elgin Country Lodge se terugvoer
Thank you so much for the great review - it was an absolute pleasure having you and we hope to see you again.
Kind regards
Juan L - Sep 2018
Algehele gradering
Baie mooi, skoon en netjies!
Olivia K - Mei 2018
Algehele gradering
Picturesque home from home.
Elgin Country Lodge se terugvoer
Thank you so much Olivia. It was such a pleasure hosting you and your friend, and I would love to see both of you return with your husband's for a relaxing stay in our lovely Valley.
Kind regards,
Pat
Jacques D - Jan 2018
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Elgin Country Lodge se terugvoer
Baie dankie vir 'n lieflike ontmoeting. Dit was 'n plesier om julle hier te hệ.
Ons sien regtig uit daarna om julle weer te sien, as julle na Elgin kom.
Groete
Elgin Country Lodge
John T - Mei 2018
Algehele gradering
Very good location and comfortable.
Elgin Country Lodge se terugvoer
Thank you for the review. We hope to see you again.
Kind regards,
Elgin Country Lodge
George B - Apr 2018
Algehele gradering
Accessible and very comfortable.
Elgin Country Lodge se terugvoer
Dear George,
Thank you so much for your review. It was such a pleasure hosting the 2 of you and, once again, so sorry you missed breakfast. You are such an interesting couple to talk to and I do hope to see you again when visiting our Elgin Valley.
Kind regards,
Pat
Grant E - Mrt 2018
Algehele gradering
A country retreat.
Elgin Country Lodge se terugvoer
Thank you so much for your wonderful review Kelly.
It was such a pleasure hosting the 2 of you and I am so pleased you enjoyed the views of our orchards from our upstairs room.
Marisa V - Jun 2018
Algehele gradering
Ou plaashuis tot luuksheid omskep.
Elgin Country Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die evaluering. Ons wil graag weer die twee van julle sien.
Jolene V - Jan 2018
Algehele gradering
Beautifull view.
Elgin Country Lodge se terugvoer
Thank you, it was a pleasure having you stay with us. We would love to see all of you again should you come to Cape Town.
Kind regards,
Elgin Country Lodge
Johan H - Mei 2018
Algehele gradering
Baie netjies en lekker op die plaas.
Elgin Country Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die evaluering. Dit was aangenaam om u by ons lodge te kon akkommodeer en ons wil u graag weer sien.
Keith C - Des 2017
Algehele gradering
Recommended.
Elgin Country Lodge se terugvoer
Thank you Keith and Lynette, it was a pleasure having you and we look forward to seeing you again.
Have a good festive season.
Kind regards,
Elgin Country Lodge
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vredenhof Plaas, Elgin, 7180, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang