Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elgin Country Lodge

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vredenhof Plaas, Elgin, 7180, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Elgin Country Lodge bied gerieflike B&B-verblyf in 'n gerestoureerde ou plaashuis op 'n werkende appelplaas in die bekende vrugteboerdery-distrik Elgin. Die eiendom is op die N2-hoofweg geleë, oorkant Viljoenshoopweg en is stapafstand vanaf die Peregrine Plaasstalletjie geleë.

Verblyf word gebied in 5 slaapkamers wat 1 luukse dubbelkamer bo en onder, 2 koningingrootte-slaapkamers en 2 2 enkelbeddens insluit. Elke kamer is toegerus met lugversorging, sekere DStv-kanale, gratis WiFi, yskas, kluis, verhitte handdoekrelings en 'n badkamer.

Die Lodge het 'n gemeenskaplike sitkamer met kaggel en Netflix, en parkeerplek op die perseel. 'n Kontinentale ontbyt is ingesluit.

Elgin bied besienswaardighede en doendinge soos die Cape Canopy Tour, wynlandgoedere, voetslaan- en fietsroetes, Elgin-spoorwegmark en kunsvlieghengel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 30 resensies vir Elgin Country Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Alan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Vredenhof Plaas, Elgin, 7180, Wes-Kaap
  • Gaste dink Elgin Country Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vredenhof Plaas, Elgin, 7180, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjpWgBoorkH0jSyzN0RO0U4nBEzVue8h9V0JKJCB6DF0ZkOA6mU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 Vredenhof Farm Off The N2 7180 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.164377620376 19.037198677246

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang