Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elim Retreat

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Tanya V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Wonderlike wegkomkans in die middel van nêrens. Rus vir die siel. Elim Retreat is 'n wonderlike plek waar mens waarlik kan rus. Die swembad is hemels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzelna
Elim Retreat
Tanya, ek is so bly julle het dit geniet. Suzelna

Rencia V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

'n Lieflike bos-bestemming, toegerus met alles wat jy nodig het! 'n Luukse bos-wegbreek in die hartjie van die Klein-Karoo.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzelna
Elim Retreat
Ons baie bly julle het dit geniet.

Kirsten D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2021

What a magical place to just get away from it all. Well maintained accommodation in a beautiful setting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Janco P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Rustig, alleen en lekker. Ons hondjie het lekker die area explore. Huisie is uitstekend uitgele en baie goed toegerus. Alles wat mens nodig het. Baie afgeleë wat wonderlik was, niks mense eers van geweet nie. Al ons tyd op die dek spandeer en het ook lekker geswem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzelna
Elim Retreat
Ons is bly julle het dit geniet. Julle het die huis in 'n perfekte toestand gelos. Kon nie eers sien daar was mensie nie. Baie dankie.

Bronwyn H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2020

Restful. We loved our time at Elim Retreat. We were looking for somewhere quite, out of the way and good for children and dogs. This spot was perfect! We came home feeling-rested and ready to take on the world again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Suzelna Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R328, Drienetsfontein Plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA712717b674a3292d6f30646b9a862864362d993481460727d0310346ae7ed096d1e76d91eb33b13b25e484c9ed5bef57c8ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5) 5 5 1 5 Off the R328 Drienetsfontein Farm 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.740678 21.739562

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang