Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elim Retreat

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Suzelna Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Elim Retreat
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Tanya V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya V

Wonderlike wegkomkans in die middel van nêrens. Rus vir die siel.

Elim Retreat is 'n wonderlike plek waar mens waarlik kan rus. Die swembad is hemels.

Elim Retreat se terugvoer

Tanya, ek is so bly julle het dit geniet.
Suzelna

Elim Retreat
Rencia V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rencia V

'n Lieflike bos-bestemming, toegerus met alles wat jy nodig het!

'n Luukse bos-wegbreek in die hartjie van die Klein-Karoo.

Elim Retreat se terugvoer

Ons baie bly julle het dit geniet.

Elim Retreat
Kirsten D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsten D

What a magical place to just get away from it all.

Well maintained accommodation in a beautiful setting.

Janco P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janco P

Rustig, alleen en lekker.

Ons hondjie het lekker die area explore. Huisie is uitstekend uitgele en baie goed toegerus. Alles wat mens nodig het. Baie afgeleë wat wonderlik was, niks mense eers van geweet nie. Al ons tyd op die dek spandeer en het ook lekker geswem.

Elim Retreat se terugvoer

Ons is bly julle het dit geniet.
Julle het die huis in 'n perfekte toestand gelos.
Kon nie eers sien daar was mensie nie.
Baie dankie.

Elim Retreat
Bronwyn H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn H

Restful.

We loved our time at Elim Retreat. We were looking for somewhere quite, out of the way and good for children and dogs. This spot was perfect! We came home feeling-rested and ready to take on the world again.

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R328, Drienetsfontein Plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA712717b674a3292d6f30646b9a862864362d993481460727d0310346ae7ed096d1e76d91eb33b13b25e484c9ed5bef57c8ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5) 5 5 1 5 Off the R328 Drienetsfontein Farm 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.740678 21.739562

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang