Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elizabeth House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 86, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Elizabeth House is 'n lieflike gastehuis in Sandbaai, wat tussen Hermanus en Onrus geleë is. Die ligging bied toegang tot pragtige strande, kransewandelings langs die kus en die Hemel en Aarde-vallei.

Gerieflike verblyf word in 7 en suite-kamers gebied. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stort, en is toegerus met WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kroegie, 'n kamerkluis vir waardevolle items en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die gastehuis bied 'n eetkamer met 'n koffiemasjien, asook 'n lieflike swembad en braai-area vir gaste om te geniet. Ontbyt en lughawe-transfers kan teen 'n ekstra koste gereël word.

Hermanus is bekend vir sy walviskyk in seisoen, asook wynlandgoedere in die omliggende area, lieflike strande en natuurreservate.

Daar is ook 'n kragopwekker in geval van beurtkrag.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Jenna-leigh C
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker! Baie lekker gebly! Die kamer was baie gesellig en het alles wat 'n mens nodig het. Ons sal weer terugkom as ons in Hermanus is!
Jul 2024
Mike R
Saam met lewensmaat
5.0
Ons verblyf was kort, wow. Ons sal vir seker weer hier kuier. Ons was baie hartlik ontvang deur Sharon, wat seker gemaak het dat ons tevrede was met o...
Sien meer
Jun 2024
Gavin F
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful, relaxing. Absolutely amazing. Calm environment. We were able to light a fire and just relax. Staff are super friendly and hel...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Millicent V
Gesin met klein kinders
5.0
Queen Elizabeth. Sharon en haar man is twee fantastiese hosts. Ons was hand op voed bederf en die lieflike Samantha wie ons elke oggende met 'n glimla...
Sien meer
Nov 2023
Patrick R
Saam met lewensmaat
5.0
Exceptional value. The host, Sharon, was very welcoming and this stay was a great home away from home. Definitely, one of the neatest a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Langstraat 86, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Elizabeth House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 86, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4bba69b03cc16d71dbc3197473528ef54db29b7bfb859b068d989a8ad577335388225b5f7c3ff30172bfef52e6254edc9ef4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 86 Long Street Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.424142325275 19.200798271164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang