Elizabeth House
- Kapasiteit: 14 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langstraat 86, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Elizabeth House is 'n lieflike gastehuis in Sandbaai, tussen Hermanus en Onrus. Die eenheid is lekker naby pragtige strande, staproetes op die rotse langs die kus en die Hemel-en-Aarde-vallei.
Die verblyf word in 7 en suite-kamers gebied. Die kamers het elk ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Ander geriewe in die kamer sluit WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, ’n kroegie, kluis en ’n TV met sekere DStv-kanale in.
Die gastehuis het 'n eetkamer met ’n koffiemasjien en daar is ’n lieflike swembad en braai-area wat gaste kan gebruik. Ontbyt en pendeldienste van en na die lughawe kan teen ’n ekstra koste gereël word.
Hermanus is bekend vir walviskyk in die seisoen, die wynlandgoedere in die omtrek en die lieflike strande en natuurreservate.
Daar is ook 'n kragopwekker in geval van beurtkrag.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sharon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Langstraat 86, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Elizabeth House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langstraat 86, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang