Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elizabeth House

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 65

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Elizabeth House
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Aldo V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aldo V

Extremely well-equipped house.

Elizabeth House has everything you need to have an amazing stay - from well-equipped kitchen to a magnificent sea view. The house really does have all of the modern conveniences, from dishwasher to Wi-Fi, great swimming pool and comfortable clean beds with great linen. I would definitely recommend the house. Thank you very much Tanya, hope to stay there soon.

Noelene T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noelene T

Wonderlik, huis het alles wat jy benodig, skoon, veilig, naby alles.

Sal weer daar boek, pragtige plek, vriendelike eienaars, behulpsaam en hou jou op hoogte van alles. Het alles wat jy benodig. Daar is soveel om te sê oor die plek.

Melany G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melany G

Lieflike ligging. Huis het als wat mens nodig het vir lekker rus.

Ons het die verblyf baie geniet. Ons was gelukkig om baie goeie weer te hê en die huis is van so 'n aard dat ons heeltyd vanaf kombuis, eetkamer, stoep, braaigeriewe en swembad kon kuier. Sou die weer onguur wees, is die sitkamer/eetkamer gedeelte bo perfek,veral in Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is 'n heerlike huis vir groter groepe ook.

Preston R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Preston R

Very clean house and plenty space

Love the openness and space. Beautiful view of the ocean and enjoy the fresh ocean smell and waves from the deck

Christa C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa C

Fantastiese huis en uitsig.

Ons het heerlik gebly. Veilig, netjies en skoon huis. Sal definitief weer daar gaan bly.

Gail S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail S

Baie mooi, netjies, veilig en ruim.

Daar was alles wat ons nodig gehad het in die huis. Dit het gevoel soos huis weg van die huis.

Greg W - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Greg W

Fantastic.

Elizabeth House is a beautiful place and we would recommend it to anyone. Everything is neat, modern and looks exactly like what is advertised on the pictures. The scenery speaks for itself and our host was top notch. We never even met her but the mails and WhatsApp messages made us feel as if she were right there with us. Her friendliness and assistance was excellent and this is what you look for especially when visiting an unfamiliar place. Beside the 2 irons that were not working in the house, we enjoyed our stay thoroughly. In terms of safety the house was equipped with an alarm so, it gives you some peace of mind. The only thing I did not like was the long road that takes you into the Seaview area, which did not look very safe. Lots of shacks on either sides of the road and dumpsters so, that was probably the only thing that was a turn-off.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantasties.

Elizabeth House is 'n pragtige plek en ons sal dit aanbeveel aan enigiemand. Alles is netjies, modern en lyk presies soos wat op die prente geadverteer word. Die natuurskoon spreek vir homself en ons gasheer was tops. Ons het haar nooit ontmoet nie, maar die e-posse en WhatsApp-boodskappe het ons laat voel asof sy daar by ons was. Haar vriendelikheid en hulp was uitstekend en dit is waarvoor jy soek, veral wanneer jy 'n onbekende plek besoek. Behalwe die 2 strykysters wat nie in die huis gewerk het nie, het ons ons verblyf deeglik geniet. Wat die veiligheid betref, is die huis toegerus met 'n alarm, dit gee jou gemoedsrus. Die enigste ding wat ek nie gehou het nie, was die lang pad wat jou na die Seaview-gebied neem, wat nie baie veilig lyk nie. Baie hutte aan weerskante van die pad en dumpsters dus, dit was waarskynlik die enigste ding wat 'n afdraai was.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Lionel P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lionel P

Pragtige plek met onvergeetlike uitsig.

Dis 'n veilige area en baie stil. Spar naby en 'n restaurant is loopafstand. As jy wil rus is dit die plek. Asemrowende uitsig en die swembad was 'n groot bonus.

Masi L - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Masi L

Best place I have been to in ages.

I loved Elizabeth House so much. The place is great for a family vacation and I will be coming back again very soon.

Carel V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel V

Excellent place. Clean and neat. Friendly staff.

Excellent place to stay. Good!

Ilse S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse S

Jy voel spesiaal en gemaklik.

Die tipe verblyf, gepaardgaande met die tipe verwelkoming, ligging en gehalte is min gesaai, indien enige. Die gasvrou (Tanya) loop die absolute ekstra myl om jou welkom te laat voel en doen moeite om jou te assisteer en te akkomodeer - sonder dat jy daarvoor vra. Werklik 'n juweel!

Sophie B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sophie B

The most beautiful view!

We were with a group of 6 persons in Elizabeth House, and we stayed for 2 nights. The view was amazing, we saw dolphins and wales. The house was also really nice, but al little bit old fashioned. The supermarket was 2 minutes away.

Vanaf R4 000
R4 000 R3 200
per nag (plek vir 14)
Vanaf R4 000
R4 000 R3 200
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elizabeth-straat 44, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19260115d4398ac06bd01144bfd1c26ecc85d19f0252ee916c784447e7a766f47d501a9c919d7a8ac8ed3947344ab41f940e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 000 nouVanaf R3 200 per nag (plek vir 14) 12 5 1 5 44 Elizabeth Road Seaview 6011 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.009000767346 25.344554528836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang